Blue View B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue View B&B is 'n lieflike gastehuis met 'n huislike atmosfeer, in Oos-Londen. Gaste kan 'n aangename omgewing met pragtige panoramiese uitsigte oor die see en die Nahoonrivier.

Al die kamers is indivisueel versier met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskas, waaier en 'n TV met M-Net. Die kamers het privaat balkonne met 'n luisterryke see-uitsig. Geniet die gratis sjokolade en sjerrie terwyl jy voor die TV ontspan. Let asb. daarop dat rook verbode is in die kamers.

Daar is 'n groot tuin met 'n lieflike swembad. Gaste kan ook die buitebraai-area gebruik, maar dit moet asb. vooraf gereël word. Veilige parkering word voorsien.

Oos-Londen is ideaal geleë tussen Port Elizabeth en Durban. Daar is baie aantreklikhede wat wag om jou verblyf 'n interessante en genotvolle een te maak. Onder andere die internasionaal bekende Oos-Londen Museum, die tuiste van die beroemde vis (die Selekant) en Dodo-eiers. Calgary Wagon Museum, Gonubie Sanctuary, die Akwarium, Queens Park Zoo, Gately House - 'n Nasionale gedenkwaardigheid, Vincent Park Winkel Sentrum en die Oos-London Hawe 'n rivier hawe in Suid-Afrika. Ons is goed geposisioneer naby winkelsentrums en die strand, wat uitkyk oor die Blue Lagoon Hotel. Gemaklik en stylvol met boeiende uitsigte oor die see. Sonsondergang en dagbreek sal 'n indrukwekkende aandenking van jou verblyf laat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue View B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false