- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Malone Heights 9, Beacon Bay, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue View B&B is 'n lieflike gastehuis met 'n huislike atmosfeer, in Oos-Londen. Gaste kan 'n aangename omgewing met pragtige panoramiese uitsigte oor die see en die Nahoonrivier.
Al die kamers is indivisueel versier met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskas, waaier en 'n TV met M-Net. Die kamers het privaat balkonne met 'n luisterryke see-uitsig. Geniet die gratis sjokolade en sjerrie terwyl jy voor die TV ontspan. Let asb. daarop dat rook verbode is in die kamers.
Daar is 'n groot tuin met 'n lieflike swembad. Gaste kan ook die buitebraai-area gebruik, maar dit moet asb. vooraf gereël word. Veilige parkering word voorsien.
Oos-Londen is ideaal geleë tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Durban. Daar is baie aantreklikhede wat wag om jou verblyf 'n interessante en genotvolle een te maak. Onder andere die internasionaal bekende Oos-Londen Museum, die tuiste van die beroemde vis (die Selekant) en Dodo-eiers. Calgary Wagon Museum, Gonubie Sanctuary, die Akwarium, Queens Park Zoo, Gately House - 'n Nasionale gedenkwaardigheid, Vincent Park Winkel Sentrum en die Oos-London Hawe 'n rivier hawe in Suid-Afrika. Ons is goed geposisioneer naby winkelsentrums en die strand, wat uitkyk oor die Blue Lagoon Hotel. Gemaklik en stylvol met boeiende uitsigte oor die see. Sonsondergang en dagbreek sal 'n indrukwekkende aandenking van jou verblyf laat.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Malone Heights 9, Beacon Bay, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue View B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Blue Bend Stirling Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Malone Heights 9, Beacon Bay, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom