Seepunt Akkommodasie by Blue Water Apartment | LekkeSlaap
+15

Blue Water Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 303 , Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Water Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt, tussen Seinheuwel en die Atlantiese Seekus. Dis naby die V&A Waterfront, restaurante, kroeë, winkels, strande en Kaapstad Stadion.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof en kookgerei. Linne en handdoeke word voorsien en daar is ook WiFi en 'n rusbank. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n piekniektafel vir 2. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Doendinge en trekpleisters in Kaapstad sluit Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en verskeie eetplekke in.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Water Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 303 , Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 303 , Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf91169b14ffa4a0f9090bda2fb7586794c0e5a28a979309cc56b6f182f9d199bc5ac01e5c0fef0cf153374a950c090d53bd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 303 Beach Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.920725541882 18.381194896295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za