Blue Waters

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Waters is 'n selfsorgvilla op die Thesen Island-landgoed in Knysna. Die perseel spog met ongelooflike uitsigte oor die waterfront en die strandmeer.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers, 4 badkamers en 3 leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en vierde kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.

Die huis het 'n kombuis wat met die nodige toegerus is om etes te kook. Daar is 'n aparte waskamer. Daar is 2 leefareas. Die hoofleefarea lei na 'n groot houtdek met sonstoele wat oor die marina uitkyk. Die tweede leefarea lei na die tuin met 'n plonspoel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed bied biometriese-toegangsbeheer, 'n doolhof, klubhuis, tennisbaan en 'n voëlreservaat. Daar is ook geleentheid vir seiljagvaarte en visvang.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Waters sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Waters gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 850 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za