Clanwilliam Akkommodasie by Blue Waters Cottage | LekkeSlaap
+7

Blue Waters Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willie Van Zyl-singel, Blue Waters Landgoed , Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Blue Waters Cottage is op die Blue Waters Landgoed aan die oewer van die Clanwilliam-rivier en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met 2 slaapkamers en 'n solderarea en daar is slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

In die oopplan-sitarea is daar gemaklike banke en lieflike braaigeriewe is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Waters Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Willie Van Zyl-singel, Blue Waters Landgoed , Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willie Van Zyl-singel, Blue Waters Landgoed , Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaDh76cKbVdZwG9gvDOHdRSzenM1fTP5JUrLePfWzq2JSrrgRNn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 5) Willie Van Zyl Close Blue Waters Estate 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.198455082265 18.891905021708
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za