Kommetjie Akkommodasie by Blue Whale Surf Shack | LekkeSlaap
+12

Blue Whale Surf Shack

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Whale-weg 7, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Whale Surf Shack is 'n klein grasdakkothuis wat op die eienaar se perseel op die Klein Slangkop-landgoed in Kommetjie geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n solderkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die solderkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 2 groot banke wat in enkelbeddens omskep kan word vir 2 klein kinders.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4. Daar is 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n klein dek met 'n sambreel en stoepmeubels.

Die kothuis word apart van die hoofhuis gehuur. Die hoofhuis is na aan die strand en gaste het direkte toegang tot die strand via die voetpaadjie agter die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Whale Surf Shack sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Blue Whale Surf Shack
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Blue Whale-weg 7, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Whale Surf Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Whale-weg 7, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7XZ0iJS1PS0NLCqe0Vs1aXlPHz9U8lKg9V8VMQXWGgPK5XCJu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Blue Whale Way Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.128447762274 18.338983440475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za