LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blueberry Hill Hotel | LekkeSlaap
+30

Blueberry Hill Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-straat 3, Honeydew, Roodepoort, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blueberry Hill Hotel is 'n boetiekhotel wat ideaal geleë is in Honeydew, Johannesburg. Dit is net 6 km van die Clearwater Mall af. Die hotel bied ruim en goed-toegeruste kamers en is net 'n paar minute vanaf Lanseria Lughawe en die sakekern van Sandton.

Elkeen van die moderne gastekamers het lugversorging en elkeen het ook 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, 'n lessenaar, en suite-stort met komplimentêre toiletware en 'n haardroër. Daar is ook 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n digitale kluis in elke kamer.

'n Kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar by Blueberry Hill Hotel.

Die hotel het 'n aantal geriewe op die perseel insluitende 'n restaurant, fiksheidsentrum en 'n kroeg. Daar is ook 'n stoep, 24 uur-ontvangstoonbank, kamerdiens en 'n bagasiestoor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Blueberry-straat 3, Honeydew, Roodepoort, 2169, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-straat 3, Honeydew, Roodepoort, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f4c963c969404504ad99723da65ed0848e2d4d46cd3a1f32aa30a55f1692d05b850c25d92b5c99f02e39de89eccfe92523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350  per nag (plek vir 2) 3 Blueberry Street Honeydew 2169 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.081902546555 27.926803529235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!