Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blueberry Hills Self-catering Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Blueberry Hills Self-catering Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leon W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie om net te ontspan.

Rustige, veilige omgewing lekker sentraal gelee van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would recommend this place to stay.

Upon arrival, we were made very welcome. The place was clean and had all the necessary utensils, etc. The view from the deck over St. Helena Bay was spectacular. The bed was very comfy. Most importantly, a very friendly and helpful landlord and lady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur R
Saam met eggenoot / lewensmaat

N/A.

Ja, dankie, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Gesin met klein kinders

Bo verwagting.

Ons het 'n plek op die laaste minuut gesoek en almal wat beskikbaar was, kon nie my dogtertjie akkommodeer nie. Maar hulle het verseker gemaak sy is uitgesort teen geen ekstra koste nie. Hulle het vir ons 'n braaiplek gehou en alles vooraf gesien. Ons is ewig dankbaar vir die diens wat ons gekry het. Baie baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leighton C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond amazing.

I would recommend it to anyone looking for a calm weekend away to visit Blueberry Hills Self-catering Apartments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Girswin D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girswin D

Rustig om weg te kom van besige stad.

Toekomstige kliënt, verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay for a couple of days.

Great value for money, very comfortable and not too far from Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reovaldo A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reovaldo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect.

The owners were more than friendly, everything was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Dit was wonderlik.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was puik. Ons was baie hartlik verwelkom. Die huis was baie skoon en netjies en ligging asemrowend. Die verblyf word definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Geen kommetaar om by te voeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This stay was one to remember. Friendly people. Close to everything.

Wonderful place to stay. Clean, affordable and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot woonstel met 'n pragtige uitsig.

Alles was netjies en die eienaars was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and pleasurable.

Owners very hospitable and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita A
Gesin met klein kinders

Fantastiese kuiertjie.

Hierdie is beslis waarde vir jou geld. Ons was so vriendelik ontvang deur Trudie en Sarel, en hulle het alles moontlik gedoen om ons op kort kennisgewing te akkomodeer. Die plekkie is pragtig skoon en netjies en die uitsig fantasties. Ek sal vir seker weer gaan en enige iemand aanraai om daarnatoe te gaan. Nogmaals dankie vir julle vriendelikheid ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela V
Saam met vriende

Very peaceful and fun.

The house is amazing and feels so refreshing. The view is tremendously beautiful. The house is really special to me and for every single person that experienced it with me, I would love to go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Gasvryheid, goeie uitsig, woonplekke is baie netjies en baie skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.

Lekker gebly die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier!

Lekker gekuier in St. Helena en die vriendelike oom en tannie maak alles nog soveel lekkerder! Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en sal weer van die geleentheid gebruik maak vir ’n wegbreeknaweek.

Die ligging is goed en die uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelmarie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Owner did everything they could to accommodate us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Innocent M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent M
Gesin met klein kinders

The hospitality, clean, close to the beach, ocean view for sunset on the terrace, swings and braai area available to accommodate our kids

Down-to-earth rooms, clean and tidy. Terrace and Braai areas, they accommodated us at the last minute. In addition, we recommend that they also have Wi-Fi as network reception was a bit bad but besides that we were 100% satisfied, value for money place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandrie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie L
Gesin met klein kinders

The place is awesome.

I would go back any other given day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denize V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Daar is elke dag gevra of ons enige iets anders nodig het en of alles reg is. Plekkie is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwinah P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwinah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek en my eggenoot was vir die Paasnaweek by Blueberry Self-catering Apartments in St. Helenabaai en dit was wonderlik. Alles was skoon en netjies en baie veilig. Die uitsig van die see en atmosfeer was uit die boonste rakke. Ek sal definitief weer daar tuisgaan en dit sterk aanbeveel vir toekomstige gaste. Glo my julle sal nie spyt wees nie. Die plek is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57fa092b74743bf4ad1332f7d382eb34b4b89bcf21ba81740ae2e27cf9ab76956ac8badbb6d12768f165333f6fcab9a08f90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 11 Blueberry Drive Blueberry Hill 7290 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.739369859257 17.998160272837
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem