Blueberry Hills Self-catering Home & Apartments
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blueberry Hills Self-Sorg Huis & Woonstelle is in St. Helenabaai geleë, 'n bekoorlike kusdorp aan die Kaapse Weskus. Die huis is naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelly Point en die hawe.
Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgeenhede en 1 huis.
Elke eenheid het 'n 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is goed toegerus om aan gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voldoen. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv in.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers met 2 volledige badkamers, 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die leefarea en slaapkamers het skuifdeure wat na 'n dek lei met 'n 260°-uitsig op die berge en oor die see. Daar is ingeboude braaigeriewe en 'n gasbraai op die dek.
Daar is 'n gemeenskaplike tuin met 'n veranda en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in St. Helenabaai sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf-speel in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Opsomming van Resensie
Ligging
- Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Gaste dink Blueberry Hills Self-catering Home & Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom