LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blueberry Hills Self-catering Home & Apartments | LekkeSlaap
+49

Blueberry Hills Self-catering Home & Apartments

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Blueberry Hills Self-catering Home & Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Innocent M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent M
Gesin met klein kinders

The hospitality, clean, close to the beach, ocean view for sunset on the terrace, swings and braai area available to accommodate our kids

Down-to-earth rooms, clean and tidy. Terrace and Braai areas, they accommodated us at the last minute. In addition, we recommend that they also have Wi-Fi as network reception was a bit bad but besides that we were 100% satisfied, value for money place to be.

Leandre L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre L
Gesin met klein kinders

The place is awesome.

I would go back any other given day.

Denize V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Daar is elke dag gevra of ons enige iets anders nodig het en of alles reg is. Plekkie is baie skoon en netjies.

Edwinah P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwinah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek en my eggenoot was vir die Paasnaweek by Blueberry Self-catering Apartments in St. Helenabaai en dit was wonderlik. Alles was skoon en netjies en baie veilig. Die uitsig van die see en atmosfeer was uit die boonste rakke. Ek sal definitief weer daar tuisgaan en dit sterk aanbeveel vir toekomstige gaste. Glo my julle sal nie spyt wees nie. Die plek is tops!

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEC1YcuRUfaQ5C6RGPWp36uNWMkVXGQ5ca4rcDt2WOLEiepreTD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 11 Blueberry Drive Blueberry Hill 7290 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.739369859257 17.998160272837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!