LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blueberry Place | LekkeSlaap
+10

Blueberry Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geldenhuysstraat 6, Bonaero Park, 1622, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blueberry Place is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste wat in Bonaero Park in Kempton Park geleë is.

Die moderne eenheid bied 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en die hoofbadkamer is ingerig met 'n stort terwyl die tweede badkamer net 'n bad het.

Die oopplan-kothuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet. Die sitkamer is gerieflik ingerig met 'n TV met DStv. Die leefarea bied ook toegang tot die binnenshuise braai-area en 'n toesluit-motorhuis.

Ontbyt kan op versoek voorsien word en 'n daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Vervoer na en vanaf die lughawe kan ook teen ekstra koste gereël word.

Blueberry Place is net 10 minute van OR Tambo Internasionale lughawe af en 500 m vanaf 'n Checkers, 'n Pick 'n Pay en 'n winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Blueberry Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Geldenhuysstraat 6, Bonaero Park, 1622, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geldenhuysstraat 6, Bonaero Park, 1622, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5OGMzY2Y4LWUzM2UtNDg2ZC05MzYwLWFkYTcwYTlmYjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 6 Geldenhuys Road Bonaero Park 1622 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.120827888655 28.263018940506
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!