Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluegum Cottage @ The Garlic House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlerstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die verblyf is B&B- en selfsorgverblyf in een, met gehalte beddens en linne, elektriese komberse, DStv, gratis WiFi, 'n ruim badkamer, kombuis-, eet- en sitarea en alles wat jy sou benodig vir gemaklike verblyf. Hierdie verblyf het 'n kragopwekker vir beurtkrag.

Die Bluegum Cottage is op 'n groot, privaat perseel met oorgenoeg parkerplek van die straat af geleë en is in 'n rustige area in Smithfiled. Dit is ook verg van die klanke van die verkeer op die N6 wat deur die dorp loop. Privaatheid, vrede en stilte verseker 'n goeie nagrus.

Daar is 3 kamers in die eenheid, 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en nog 'n ruim kamer wat dien as die kombuis/eet/sit-area en 2 enkelbeddens. Een van die kamers op die boonste verdieping (steil trappe, nie geskik vir bejaardes) het 'n groot balkon met uitsigte oor Smithfield en ons "berg"! Groot vensters voorsien lekker baie natuurlike lig en uitsigte oor die plaastuin.

Die eienaar, Kitty Schneider, was 'n juwelier-kunstenaar wie se unieke smaak die kothuis iets spesiaal maak. Handgemaakte trappe met stukkies gebreekte bord en glas by die ingang, 'n stortvloer wat bestaan uit klippies wat by die strand opgetel is, en handgemaakte diefwering in die vorm van voëls, visse, katte en blomme is net 'n paar voorbeelde van die aandag wat sy geskenk het om hierdie plekkie 'n unieke ervaring te maak. Die kothuis is ook ruim en eenvoudig.

Daar is 2 honde en 3 katte op die perseel so diere is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is heelwat plek vir kinders om rond te hardloop. Gratis WiFi is beskikbaar. Kitty maak ook aandete vir gaste indien hulle dit vooraf reël. Ontbytgraan, tee en koffie is ingesluit by die tarief.

Slaapplek

’n Bespreking by Bluegum Cottage @ The Garlic House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Bluegum Cottage @ The Garlic House
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 9

Ligging

  • Butlerstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Bluegum Cottage @ The Garlic House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlerstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzAzOGE0LTZjZjktNGRmNS1iYmRlLWY0ZWMzZmI2Yjc5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 7 Butler Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.216735267926 26.528806686401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem