Marina Martinique Akkommodasie by Watersideliving - Blues Bay 16 | LekkeSlaap
+24

Watersideliving - Blues Bay 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 325 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Watersideliving - Blues Bay 16 is op die eerste vloer van die rustige Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë. Dit is die ideale toevlugsoord uit die stad.

Dié eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die eenheid het 'n goed toegeruste oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien, en 'n leefarea met 'n TV met DStv. Die sitkamer het 'n skuifdeur wat na 'n balkon oopmaak, waar 'n mens kan sit en die vars seebriesie kan geniet. Jy kan ook kyk hoe die maan oor die see opkom.

Verder is daar 'n draagbare braai op die dek.

Slaapplek

’n Bespreking by Watersideliving - Blues Bay 16 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Watersideliving - Blues Bay 16
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink Watersideliving - Blues Bay 16 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADvo0FNofc1E9qSoua4pda512fDGKEcq5zA9TrsxdFnobsV9SXr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 325  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.076823190929 24.91896495223
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za