Bluewater Bay Accommodation, Punta del Mar

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Punta del Mar Accommodation is in Bluewater Bay geleë en dit bied gehalteverblyf teen die strand. Dit is naby al die hoofsnelweë, restaurante, winkels en ander geriewe.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die eenheid het ook braaigeriewe en direkte toegang tot die strand.

Dit is in 'n veilige kompleks geleë en gaste kry veilige parkeerplek gedurende hulle verblyf.

Slaapplek

'n Bespreking by Bluewater Bay Accommodation, Punta del Mar sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bluewater Bay Accommodation, Punta Del Mar gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false