Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Bay Cove

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeannette-laan 19, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bluewater Bay Cove bied verskeie verblyf-opsies vir 2 tot 12 gaste in Gqeberha (Port Elizabeth). Daar is ’n hoofhuis en 3 eenhede op die perseel.

Die hoofhuis bied beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea, eetarea en 'n binnebraai wat na 'n sprankelende swembad lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in 2 van die slaapkamers en hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die laaste slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak wat ideaal is vir kinders.

Dan is daar nog 2 eenhede met slaapplek vir 3 gaste elk. Albei het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Albei eenhede het 'n stort in die badkamer, 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die eenhede het selfsorggeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien en daar is ’n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Ons is stapafstand van die winkelsentrum en Bluewater Bay se strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 10 resensies vir Bluewater Bay Cove
Netheid
3.3/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Jeannette-laan 19, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Bay Cove het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeannette-laan 19, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilKWNbkBThyXg1V4ejTVa6TnG8tfrAApXTFs5c6HhuT8xVZHUp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 19 Jeannette Avenue Gqeberha (Port Elizabeth) 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.85316 25.62587