LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluewater Bay Sunrise Hotel | LekkeSlaap
+27

Bluewater Bay Sunrise Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 155B, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bluewater Bay Sunrise Hotel is 'n luukse hotel in Bluewater Bay in Gquberha (Port Elizabeth). Die boetiekhotel is ideaal geleë en is stapafstand van die strand.

Verblyf word aangebied in 'n aantal stylvolle slaapkamers insluitend Superieure Kamers, 'n Toeganklike Superieure Kamer en Premium Kamers.

Elke Superieure Kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort en dubbelwasbak. Die koninggrootte-bed kan ook opgemaak word as 2 enkelbeddens op versoek. Die Toeganklike Superieure Kamer het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort met handrelings. Elke Premium Kamer het 'n koninggroote-bed of 2 enkelbeddens en bied ekstra, luukse geriewe insluitend japonne en pantoffels. Hierdie kamers het elk 'n lieflike see-uitsig.

Elke kamer het ook 'n kluis vir waardevolle items, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster en strykplank, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en onbeperkte WiFi.

Die hotel het 'n restaurant, fiksheidsentrum, konferensiegeriewe, 'n stoep met buitesitplek en see-uitsigte en 'n lieflike buiteswembad waarin gaste kan afkoel op warm somersdae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Bluewater-rylaan 155B, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 155B, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae776ce3739ad8aa410c9ea1164c97b99ce194defb68b6f06bd7f11fe8a465fab6007680a64b7763118b1cbc85298a79b352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 155b Bluewater Drive Bluewater Bay 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.843796790249 25.642347539356
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem