Bluewater Bay Akkommodasie by Bluewater Beach Accommodation | LekkeSlaap
+35
+35

Bluewater Beach Accommodation

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelyn-straat 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Bluewater Beach Accommodation bied gerieflike verblyf op 'n selfsorg- of B&B-basis. Dit is geleë in Bluewater Beach, Port Elizabeth. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge.

Bluewater Beach bied verblyf in 1 luukse kamer en 2 selfsorg-eenhede. Die luukse kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en ander benodighede. Die selfsorg-eenhede is ideaal vir klein gesinne en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n privaat ingang vir elk.

Gaste kan ontspan in ons tuine wat goed in stand gehou word en daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea en eetkamer. Ander geriewe wat die gastehuis bied, is 'n vermaak-lapa met 'n pragtige houtdek en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel op warm somersdae.

Ons is slegs 5 minute se stap van die strand af, 2 minute se ry van die naaste winkelsentrum en gimnasium af, 20 minute van die suidelike hek na die Addo Olifantpark en die lughawe af en slegs 15 minute vanaf Bay West Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Bluewater Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Joycelyn-straat 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelyn-straat 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNGNhZjA0LWYyNGMtNGJjZi05NmM5LWNkZjE1N2JiODhmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 24 Joycelyn Street Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.855339 25.63542
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za