Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saralaan 14, Blouwaterbaai, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bluewater Guest House is 'n 3-ster-gastehuis wat deur die toerismeraad geakkrediteer is. Dit is in 'n lieflike buurt van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, naamlik Bluewater Bay.

Al ons kamers het TV's en Openview, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, radio-alarms, waaiers en verwarmers. Daar is 'n swembad 200 m van die gastehuis af wat gaste gerus kan gebruik. Daar is ook 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek.

Ons is ongeveer 150 m van die see af en stapafstand van die pragtige ongerepte strande af. Ons is ongeveer 12 km van die middestad af, 15 minute se ry van die Universiteit af, 1,2 km van die plaaslike inkopiesentrum af, naby die N2-snelweg en ongeveer 35 minute van die Oos-Kaap se besienswaardighede af, soos Shamwari, Addo-Olifantpark en die Sea View Leeupark. Ons is ook net 0,5 km van die Swartkopsriviermonding af.

Die ontvangs is by Bluewater-rylaan 24, Blouwaterbaai. Rapporteer asb. by hierdie kantoor tussen 14:00 en 22:00, na 22:00 sal daar 'n addisionele heffing wees vir 'n uitroepfooi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Bluewater Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Saralaan 14, Blouwaterbaai, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saralaan 14, Blouwaterbaai, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYhtYCuDUE3pi8FMhUwZP1mkXPYodvJF5St5FV9GDHJLvmOpJQy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 14 Sara Avenue Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.85874 25.63223