Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluff Cosy Cottages

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 50, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 R585 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bluff Cosy Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Bluff. Dis naby die strand en sowat 17 km vanaf uShaka Marine World, Durban se hawe en die middestad.

Die eerste kothuis het ‘n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, oond en stoof. Die sitarea het ‘n TV met Netflix.

Die tweede kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Netflix, 'n eetarea en 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, gas-oond en 'n stoof in.

Albei kothuise het gratis WiFi vir basiese gebruik. Daar is ook ‘n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 1 voertuigen 'n elektriese hek op die perseel. Daar is 'n trap wat na die strand lei wat ook 'n erfenisgebied van die ou walvisstasie is. Bluff Cosy Cottage is ook naby ‘n winkelsentrum en sowat 50 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Elke kothuis het gedeeltelike see-uitsig en 'n volle uitsig vanaf die parkeerplek en vanaf die voorkant van die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Bluff Cosy Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lishen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Marinerylaan 50, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bluff Cosy Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 50, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7209ecc6f1d3779781fb92dce14541e82c7c66796825061f7593eaf569052b2b38c37bb3de82b7ec59f36b8a7a4f1eea8aa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 50 Marine Drive, Ocean View Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.901189 31.037878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem