Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blushing Bride

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-singel 17, Mountainside, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blushing Bride is ’n pragtige vakansiehuis in Gordonsbaai. Dié ruim, luukse huis bied ’n onbelemmerde uitsig oor die see en betowerende sonsondergange en is 'n goeie plek vir vriende en gesinne om gehaltetyd deur te bring. Gordonsbaai is een van die mees skilderagtige dorpe in die Wes-Kaap, met ’n bergreeks wat as agtergrond vir dié besige kusdorpie dien.

Dié multi-verdieping huis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met stoele en ’n opwasplek met ’n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en ’n kaggel. Daar is ook ’n tweede sitarea met ’n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die top-kenmerke van dié huis is die groot balkonne, die kuierarea, baie spasie buite, die swembad, die ingeboude braai, snoekertafel, tafeltennis, parkeerplek in ’n motorhuis vir 2 motors en wasgoedgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Blushing Bride sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Blushing Bride
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Blushing Bride-singel 17, Mountainside, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blushing Bride het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-singel 17, Mountainside, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99741dfc6787270d20d72c226b92e35843ed2229fabb68fb7cf31216bb09d3063ca17ac17c7922febdfa0a96808b3832b78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 17 Blushing Bride Cul De Sac Mountainside 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.171225812203 18.845279160713