Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blushing Bride

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R295 administrasiefooi en R1150 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans moet 40 dae voor die inklokdatum betaal word. 'n 100%-deposito word vereis vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor die inklokdatum gemaak is.
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort moet met inklok gewys word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef. Dit sal op gaste se kredietkaart gereserveer word.
'n Admin- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Indien die bespreking vir 8 nagte of meer is, moet die eenheid skoongemaak word in die middel van die verblyftydperk en word daar 'n fooi hieroor gehef. Skoon linne word dan voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-singel 17, Mountainside, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99741dfc6787270d20d72c226b92e35843ed2229fabb68fb7cf31216bb09d3063ca17ac17c7922febdfa0a96808b3832b78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 17 Blushing Bride Cul De Sac Mountainside 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.171225812203 18.845279160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem