Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly in Styl

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 31 resensies vir Bly in Styl
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Philip J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and host.

Enjoyed the stay. Great spacious accommodation with everything needed provided. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Thank you Philip, always be welcome.

Bly in Styl
Colleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste gasvrou! Asemrowende uitsig!

As jy styl soek, is hierdie die plek vir jou! Pragtig, netjies en beslis stylvol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Johannes F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly in Styl is bly in styl. Uitstekend, waarde vir geld, ruim, netjies 5/5.

Bly in Styl is bly in styl. Die verblyf was uit die boeke uit en ons het dit baie geniet. Beslis 5 sterre. Sal dit te enige tyd aanbeveel. Alles wat jy nodig het is beskikbaar en die verblyf is ruim en baie netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Was n voorreg om julle te ontmoet. Altyd welkom by ons.

Bly in Styl
Elmarie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Gesin met tieners

Verblyf in Windhoek vir dr. afsprake.

Die woonstel waarin ons gebly het, was pragtig skoon en het al die nodige gehad wat ons gesoek het. Die swembad was ook heerlik om in af te koel in die heerlike warm Windhoek. Die uitsig vanaf die eiendom was pragtig! Ek sal die akkommodasie vir enige persoon aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Desiree S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, goed toegerus, waarde vir geld.

Bly in Styl is 'n goed toegeruste, netjiese en ruim eenheid. Alles en meer wat 'n mens nodig het in die eenheid. Lydia is baie gasvry, behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer hier bly as ons na Windhoek reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Hallo Desiree,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees. Ons sien uit na nog 'n kuier van julle in die toekoms.
Namibgroete
Lydia

Bly in Styl
Renette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lydia was baie gasvry en ons het baie lekker gebly.

Sal bly in styl enige tyd aanbeveel. Die woonstel was baie goed toegerus en Lydia was baie gasvry. Het ons kort verblyf daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Hallo Renette, dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Bly in Styl
Frans Johannes S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans Johannes S
Enkelreisiger

Gerieflik, goed geleë, fantastiese diens en waarde vir geld.

Bly in Styl is 'n pragtige, goed toegeruste en ruim eenheid. Alles en nog meer as wat jy nodig het. Sal altyd hier bly as ek in Windhoek is, en beveel hulle sterk aan. Lydia en Chris is dierbare en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Hallo Frans
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jy sal altyd welkom wees.
Namibgroete
Lydia

Bly in Styl
Trienie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in Windhoek!

Vriendelik ontvangs wat ons dadelik tuis laat voel het na 'n lang dag op die pad. Dit was soos 'n oase in die woestyn. Die eenheid is netjies en goed toegerus met alles wat nodig is. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal vir seker weer daarvan gebruik wil maak en sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien alreeds uit na julle volgende kuier.

Bly in Styl
Danielle P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige, skoon plekkie wat soos 'n tuiste voel.

Na 'n dag se lang reis het ons heerlik hier oornag. Vriendelike omgeemense wat werklik die naam van hulle plek uitleef: Bly in Styl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Marie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A
Gesin met tieners

Pragtig.

"Bly in styl" leef op tot die naam. Dit was 'n stunning eenheid en ons het so lekker oorgeslaap. Die plek was netjies en skoon en goed toegerus. Ons het so lekker gemaklik en warm geslaap. Die gasvrou was pro-aktief en het seker gemaak ons is gemaklik. Sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Charles C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Besigheidsreis

Netjiese eenheid in rustige woonbuurt.

Pragtige privaat eenheid. Still woonbuurt met uitsig oor die Eros berge. Vriendelik en gasvry. Besonderse dankie aan Lydia en haar man vir die lekker kuiertjie en gasvryheid. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit na jou vlg kuier.

Bly in Styl
Mercia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wat 'n mooi plek vir oornag.

Eienaars persoonlik ontmoet, baie gasvry. Huisie is skoon en netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie Mercia. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Doronet G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doronet G
Gesin met tieners

Heerlike blyplek, vriendelike diens.

Die woonstel is smaakvol ingerig, in 'n stil area en 'n vriendelike gasvrou. Perfekte oornagplek in Windhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie Donoret. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Doronet G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doronet G
Gesin met tieners

Fantasties, baie goed toegeruste woonstel. Kan dit regtig aanbeveel.

Eienaars is baie gasvry en die woonstel is ruim en goed toegerus. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Johann H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige en gerieflike akkommodasie naby genoeg aan alle geriewe en mooiste uitsig oor Windhoek. Ons gasvrou, Lydia, was bedagsaam, vriendelik, behulpsaam en professioneel. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie Johann vir die mooi resensie. Het julle geselskap baie geniet. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Veronica P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Besigheidsreis

Fantastic.

It was fantastic, I loved the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Thank you. You will always be welcome.

Bly in Styl
Christi E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi E
Gesin met tieners

Home away from home.

Die gasheer en gasvrou het uit hul pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Hulle skroom nie om die ekstra myl vir hulle gaste te loop nie! Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons Windhoek besoek. Ons was aangenaam verras met die dorp/stad, land en sy mense! Ons kom beslis weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie, baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was vir ons n voorreg om julle te kon ontmoet. Julle is altyd welkom.

Bly in Styl
Nicky G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Ons was hartelik ontvang deur Chris met ons aankoms. Alles was skoon en netjies. Ons kan die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om julle weer in Namibië te kan ontvang. Altyd welkom.

Bly in Styl
Casper D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Uitstekende gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Frederick D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly by opreg vriendelike mense.

Lydia het ons baie vriendelik ontvang en was baie tegemoetkomend. Ek sou selfs 'n sesde ster vir diens en vriendelikheid gegee het as ek kon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie Frederick, vir hierdie mooi resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Julle is altyd welkom.

Bly in Styl
Pieter F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol.

Alle geriewe van die hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Willna H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik en vriendelike gasvrou.

Uitstekende waarde vir geld, behulpsame gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie. Waardeer.
Kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom.

Bly in Styl
Amanda J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and apartment. Highly recommend.

Great location with nice views, lovely garden, great apartment which is very nicely furnished and well maintained and has everything one could need. Very friendly and extremely helpful hostess. Would love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Thank you Amanda for the review. Much appreciated. You are always welcome.

Bly in Styl
Willna H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, aan te beveel.

Baie mooi en stylvol, alles wat jy nodig het en vriendelike gasheer en sy vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer opreg. Altyd welkom.

Bly in Styl
Anton P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fasiliteite baie goed en stil omgewing. Veilige parkering.

Lydia is 'n uitstekende gasvrou - het ook ons wasgoed gewas. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Leslie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely a must visit.

Thanks to Lydia and Chris we thoroughly enjoyed our stay and even discussed staying longer, but we unfortunately had to make our way back to RSA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit bly vir ons n voorreg om Suid Afrikaners te verwelkom. Kom kuier gerus weer vir ons.

Bly in Styl
Angie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lydia was quick to response and really helpful.

Accommodation was perfect and clean with everything you need for long or short stay. Magnificent view. Thank you for a wonderful stay Lydia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Thank you for this review. Much appreciated. You will always be welcome.

Bly in Styl
Anri O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri O
Gesin met tieners

Uiters bekostigbaar. Regtig waarde vir wat in woonstel is.

Die woonstel is uiters netjies. Dis veilig. Daar is TV met Wi-Fi. Beskuit en koffie. Eienares is vriendelik en baie behulpsaam. Ons was 4 volwassenes vir 1000 'n aand. Dis regtig waarde vir geld as jy vat wat alles ingesluit is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees. Ons sien uit na n volgende kuier.

Bly in Styl
Dane P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goeie diens, skoon en netjiese verblyf. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Kom kuier gerus weer asseblief.

Bly in Styl
Paul K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Gesin met tieners

Fantasties!

Bly in Styl was absoluut 'n plesier. Die eienaars is baie aangenaam, vriendelik en hulpvaardig. Die diens is uitstekend. Die fasiliteite is goed, netjies en veilig. Jy het alles wat jy nodig het by die plek. Veiligheid is baie goed. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige verwysing. Julle sal altyd welkom wees om weer by ons te kom kuier.

Bly in Styl
Lynette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike rustige kuier met vriendelike mense en baie behulpsaam.

As jy inboek hoef jy absoluut niks saam te vat nie, net jou kos en hout. Alles is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly in Styl se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit opreg.

Bly in Styl
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillip Shiimi-straat 12a, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881a179d1f8f51a8e11be05c15cb0d442d86859b044910edea1c561434eff77452388d17d0c88fe8e96432b01fc19e14e432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 12a Phillip Shiimi Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.57121716655 17.120275262288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem