Blyde Chalets
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Louis Trichard en Oorwinning, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blyde Chalets bied selfsorgverblyf en B&B-verblyf in Graskop, Mpumalanga.
Ons het 2 verskillende chalets. Klein Chalet het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n stort, en 'n TV. Dié eenheid se kombuisie is ten volle toegerus en daar is braaigeriewe op die veranda.
Groot chalet het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n sitarea met 'n TV. Die kombuis is ten volle toegerus. Dié chalet het ook 'n veranda met braaigeriewe.
Linne en handdoeke word voorsien en die chalets word daagliks skoongemaak.
Blyde Chalets is lekker sentraal ten opsigte van al die restaurante en inkopieplekke op die dorp geleë. Daar is ook 'n restaurant op die perseel wat aandetes bedien. Verder is daar 'n kurio- en geskenkwinkeltjie met kaarte, poskaarte, Afrika-maskers, beeldjies ook op die perseel.
Nabygeleë doendinge: perdry, gholf (4 bane), abseil, stap, bergfietsry, voëlkyk, visvang en meer.
Blyde Chalets is ideaal vir diegene wat die stil dorpie en al die pragtige besienswaardighede in die omgewing wil besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Op die hoek van Louis Trichard en Oorwinning, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Blyde Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Louis Trichard en Oorwinning, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom