Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Madikolo Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 25 resensies vir Blyde Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anche S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anche S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Die personeel was baie behulpsaam en het ons na 'n ander kamer geskuif, wat 'n bad het, na hulle gesien het ons het 'n kleuter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Modjadji S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Modjadji S
Besigheidsreis

We had a beautiful stay.

We had a beautiful stay, Their service is excellent, Mss Racheal was very kind and friendly. The rooms are very clean and smell nice. My only concern was the safety and parking, Blyde Lodge has a very limited space when it comes to parking. When we had to leave for our daily activity our vehicle was closed off by another, so we had to wait for the owner of the vehicle to first move so that we can get out. Overall we enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jurie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer nie sleg nie maar geen warm water.

Parkeerarea nie na wense, hekke word gesluit met slot so geen vrye beweging ek sal nie weer daar bly nie. Die bad in badkamer swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nocwaka N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nocwaka N

Good location, improvements needed.

Breakfast was late, but taste was good. Shower water in unit 4 tends to stop flowing. Fix the external door in room 3 to keep rats out as we had a rat at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brilliant L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brilliant L
Saam met vriende

The place was perfect and clean.

Service was perfect. Breakfast was well presented.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning and neat rooms.

Stunning, impressive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Hi Reuben,

Thank you very much for having visited Blyde lodge, a home away from home.

We are glad you enjoyed your stay.

Blyde Lodge
Moeketsi R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moeketsi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The experience was good.

The experience was nice. I enjoyed almost everything, but they must look at the bed. On the one side it needs attention. One young lady who works at the reception she must go for customer service. I felt she was not helpful when we needed to ask her questions regarding parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kgaugelo N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgaugelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic.

The service was excellent and management was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charlotte E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant and misleading.

Lodge is very small and photos misleading, no personal outside space. They asked to leave my car keys because of their limited parking space, which is not acceptable. We left immediately with no refund at all. We stayed in another place. Would never go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gb J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gb J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die kamer was baie netjies en kraakvars, silwerskoon! Die plafon in die badkamer kort ‘n lagie verf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging, skoon en netjies.

Netjiese plekkie sonder enige snaakshede of dinge wat 'n mens ongemaklik maak. Parkering is ietsie om aan gewoond te raak, maar dit word vaie verantwoordelik namens 'n mens hanteer. Gaan bly gerus daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome to be at Blyde Lodge.

Rooms were perfect, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sekiy S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sekiy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was awesome, we really enjoyed it.

My partner was blown away by the decor, cleanliness and friendly staff who made sure we are comfortable. We are very happy with the service and our stay was elegant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Thank you for having chosen to stay at Blyde Lodge. We are happy that you enjoyed your stay.
Looking forward to seeing you again at Blyde Lodge your home away from home.

Blyde Lodge
Magda P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, vriendelike diens.

Personeel vriendelik en aangenaam. Diens baie goed. Versoek vir ekstra dadelik gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Thank you for having chosen to stay at Blyde Lodge. We are happy that you enjoyed your stay.
Looking forward to seeing you again at Blyde Lodge your home away from home

Blyde Lodge
Jaq S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaq S
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelike diens.

Die kamers en badkamers is pragtig skoon en netjies, en die bed en beddegoed soos nuut. Kliëntediens was baie goed met bestuur wat dadelik gereageer het op versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letlhogonolo D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlhogonolo D
Saam met vriende

Wonderful.

I really enjoyed myself and had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Thank you for having chosen to stay at Blyde Lodge. We are happy that you enjoyed your stay.
Looking forward to seeing you again at Blyde Lodge your home away from home.

Blyde Lodge
Daleen N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Saam met vriende

Nie wat foto's sê nie!

Ons beddens was 2 single beddens en het glad nie soos die prentjies gelyk nie. Was onsteld daaroor. Hul het dit egter vinnig saamgesit en weer opgemaak. Maar die twee beddens was verskillende hoogtes. Nie lekker geslaap nie. Die oggend toe ons besig was om kar te pak was ons aangejaag gewees was gevra om motor uit te trek sodat ons kon plek maak vir ander voertuie wat nêrens was nie. Daar was nie ander voertuie gewees nie. Toe sê my man "kan jy sien dat ons besig is om die kar in te pak, toe sê die jong dame: "O is u besig?" Rerig, kon sy dit nie sien nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Veilige en centrale plek.

Heerlijke bedden, ruime kamers en vanuit deze plek kun je prachtige routes vandaan te rijden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Thank you for having chosen to stay at Blyde Lodge. We are happy that you enjoyed your stay.
Looking forward to seeing you again at Blyde Lodge your home away from home.

Blyde Lodge
Flippie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Flippie F

Bietjie telleurstellend.

Die kamers was skoon en netjies en die personeel was vriendelik, maar die ligging van Blyde Lodge het iets te wense gelaat. Ons het ook ander gaste se karre reg voor ons kamerdeur gehad wat ongemaklik was, want daar was heeltyd mense wat by ons kamer probeer inloer. Die parkering was ook ongemaklik omdat ons inparkeer was en moes wag dat hulle voertuie skuif voor ons kon uit kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirchner Eiendomme K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirchner Eiendomme K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Ons tydjie by Blyde Lodge was baie aangenaam en sal Blyde Lodge enige tyd aanbeveel, die personeel was baie vrendelik en baie behulpsaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Baie dankie, Annatjie.
Ons is bly dat jou tydjie by Blyde Lodge was baie aangenaam.

Blyde Lodge
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel T
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Ideaal vir een nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie.

Blyde Lodge
Chanel B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an absolutely lovely stay.

Service was absolutely amazing. Thank you so much. Will definitely come back and recommend to family and friends. Lindiwe, you were a lovely host. Rachel thank you for everything, your place is lovely, just what we needed and your recommendations of things to do it was helpful, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Thank you very much. Your comments encourage us to continue to work hard in order to make Blyde Lodge a true home away from home.

Blyde Lodge
Ellen S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff need training.

We got lost on our way, called the establishment but nobody could direct us. When we got to the place, the guy who was there just showed us our room and that was it. We were so disappointed about the level of professionalism. The room was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

All the guests who visited our Lodge have appreciated the service rendered by our staff and all the reviews state the following in the order of priority: Friendly and competent staff; Clean and spacious rooms; Great hospitality and excellent service.
It is the first time that we get a negative comment on our staff and we believe our staff cannot render excellent friendly service to all quests and not render excellent service to Ellen. Actually in the guest register Ellen has written as follows: " Our room was clean not sure about the staff cause we came late"
Comments of our quests registered in our guest register is evidence of the performance of our staff and the performance of our Lodge.
We request Ellen to visit our Lodge again and experience what other guests are experiencing. We request them to come early so that they can be sure about the service of our staff as in the guest register they stated that they are not sure about the staff as they arrived late.

Blyde Lodge
Thapelo M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thapelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a home away from home.

The service is wonderful. The staff are friendly, you get close like they are family. They have a perfect braai place and a pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Lodge se terugvoer

Thank you very much Rabelane. Am happy that we lived up to our motto, a home away from home cause we want our quests to feel at home

Blyde Lodge
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA187511af61c9828927b6329bb45de5266cfb606fb803926df03ba6abeedaaf50fffb53fff80fdd8f7ce69f8d329342f22c0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 41 Kerk Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.93091 30.842053317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem