Blyhuisie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blyhuisie bied 'n annekskamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir 2 mense.

Die kamer is toegerus met 2 driekwartbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Basies toiletware en wit handdoeke word voorsien. Die kamer is stapafstand vanaf die bekende skoukamer en 'n rits winkels en restaurante.

Die huis is in 'n stil en veilige area geleë. Blyhuisie bied gratis tee, koffie en 'n klein basiese ontbyt van ontbytgraan, jogurt en beskuit. Toesluitparkering is beskikbaar.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blyhuisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za