Blyhuisie
Opsomming van Resensie
Elsabé V - Nov 2020
Gemiddeld
Ouwêreldse rustigheid en gasvryheid.
Doretta S - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker stil en als wat jy nodig het...behalwe TV
Karen F - Jan 2020
Gemiddeld
The place suited our needs.
Celestine D - Des 2019
Gemiddeld
Heerlike, stil omgewing en ontvangs was vriendelike.
Kobie S - Okt 2019
Gemiddeld
'n Plek waar jou siel ook kan rus.
Sue N - Sep 2019
Gemiddeld
Disappointed with lack of space.
Elta V - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik gebly en geslaap!
Elize D - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtig skoon en goed geleë.
Anna N - Jul 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Lynette&grant G - Mrt 2019
Gemiddeld
Everything we needed and more.
Louise G - Feb 2019
Gemiddeld
Pragtige dorpie. Lekke geslaap in oulike huisie.
Milande R - Des 2018
Gemiddeld
Clean, safe and friendly host.
Chris S - Nov 2018
Gemiddeld
Baie aangename en vriendelike diens.
Leandre G - Jan 2018
Gemiddeld
Aangenaam en skoon. Vriendelike diens.
Hannes B - Okt 2017
Gemiddeld
My "battery" weer gelaai. Die rustigheid, mooi stoep en huislike atmosfeer het daarvoor gesorg.
Lees meerBlyhuisie's terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te hê.
Jo-ann G - Mei 2017
Gemiddeld
Was heerlik om daar te bly!
Blyhuisie's terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet! Kom gerus weer.
Francois D - Jun 2016
Gemiddeld
Gerieflik, rustige omgewing en veilig.
Blyhuisie's terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
Nancy Murning F - Mei 2016
Gemiddeld
Warm and welcoming hostess, comfortable beds.
Annatjie S - Apr 2016
Gemiddeld
Baie spesiaal.
Willie V - Mrt 2016
Gemiddeld
Uitstekend.
Katrien D - Mrt 2016
Gemiddeld
Skoon, netjies, huislik en gemaklik.
Charmaine J - Okt 2015
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Blyhuisie's terugvoer
Baie dankie!
Andries B - Aug 2015
Gemiddeld
Baie klein.
Blyhuisie's terugvoer
Die beskuit, yoghurt en muesli is 'n 'ekstra', meer geskik vir die vroeg vertrekkers, vandaar die 'get up and go' benaming. So ook met die sherry. By navraag verskaf ons 'n volledige kontinentale ontbyt, teen ekstra koste, mits ek op die perseel is. Blyhuisie is binne loopafstand van heerlike ontbytplekke. Daar is 'n privaat ingangspotaal as deel van die gastekamer waar groot bagasiestukke gerieflik en privaat kan staan, so ook 'n klerekas om klere te berg. Dit kamer was dalk te klein vir al die bagasiestukke, gaste en twee honde.
Nelia L - Jul 2015
Gemiddeld
Baie mooi en aangenaam gewees.
Blyhuisie's terugvoer
Hi Nelia,
Daaris nou vere duvets by die elektriese kombers, daar was en is ook 'n verwarmer sowel as air-con wat kan warm maak.
Gelukkig is die koue seisoen kort en is ons groot uitdaging gewoonlik om dit koel te kry.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieuwestraat 24, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6