Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BnB on 8th Avenue

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54A 8th Laan, , Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat.

Daar is 4 unieke kamers wat nie jou beursie te maer sal maak nie. Die eetkamer maak oop op die kleurvolle en stil tuin waar gaste aan hulle ontbyt kan smul of 'n koppie tee en snytjie koek gedurende die dag wil geniet. Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike sitplek waarin gaste kan ontspan en met ander gaste kuier. Gratis WiFi is beskikbaar in die kamer en in ander areas op die perseel.

Ontbyt word daagliks bedien en sluit vars koffie, joghurt, vrugteslaai, ontbytgraan, kaas, beskuit en 'n warm ontbyt in. Daar is ook verskeie varsgebakte items beskikbaar soos beskuit, muffins en skons. Dit is beskikbaar gedurende die dag sodat gaste daaraan kan peusel of dit teetyd kan geniet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Daar is 'n wasserydiens beskikbaar, dien asseblief navraag oor die tariewe. Gaste kan ook gebruik maak van die privaat wasgeriewe gebruik in Melville, inligting is beskikbaar in die inligtingboek vir gaste. Daar is 'n drukker- en kopieërgeriewe by ontvangs beskikbaar teen 'n addisionele koste.

B&B on 8th is binne stapafstand van die vulstasie af wat ook 'n lieflike koffiewinkel, Asian Tapas Bar, boekwinkel, Black Coffee-ontwerpersklere, kunsgalery en ander interessante winkels waarin gaste kan rondsnuffel. 7th Street Melville het baie interessante winkels, restaurante, koffiewinkels, skemerkelkiekroeë, kunsgalerye en boekwinkels. Daar is 'n gratis aflaaidiens na 7th Street, Melville indien gaste nie soontoe wil stap in die aande nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir BnB on 8th Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Ligging

  • 54A 8th Laan, , Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink BnB on 8th Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54A 8th Laan, , Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEeyTQAlTbnDQX5E9hoCAwSquD6ij8qsTJOPKUYNRMx1hmQTUC4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 54A 8th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1734 28.01083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem