LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bo-Bakkies | LekkeSlaap
+10

Bo-Bakkies

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampsonstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bo-Bakkies is in Paternoster in die Wes-Kaap, 15 km noordwes van Vredenburg en 145 km noord van Kaapstad af. Dit skuil by Cape Colombine tussen Saldanhabaai en St Helenabaai. Die omgewing is bekend vir sy kreef, strande, pragtige landskap, voetslaanpaaie, bergfietsry en kayakvaart op die see.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Bo-Bakkies 1 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n leefarea met 'n kaggel en DStv, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n patio met 'n braai wat oor die see uitkyk.

Bo-Bakkies 2 is 'n oopplan-eenheid met 'n leef- en slaaparea. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Verder is daar 'n kaggel, DStv en 'n patio met 'n braai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 91 resensies vir Bo-Bakkies
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Sampsonstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo-Bakkies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampsonstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1YWEyYjVkLTI4ZDgtNGQxYy05OGVlLWIzNzZlMjJmMzA1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 8 Sampson Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.80875659986 17.888553142548
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem