LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bo Heimia Guesthouse | LekkeSlaap
+72

Bo Heimia Guesthouse

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heimialaan 227, Wonderboom, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bo Heimia Guesthouse bied gastekamers in Wonderboom in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Bo Heimia Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n skinkbord met 'n ketel, tee, koffie, beskuit en vrugte. 'n Kontinentale ontbyt of aandete kan teen 'n addisionele koste gereël word.

Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis waar gaste self maaltye kan voorberei. Die gastehuis het ook gratis WiFi, 'n gastesitkamer met 'n TV, buitebraaigeriewe te huur en veilige parkeerplek.

Bo Heimia Guesthouse is 10 minute vanaf die Kolonade Winkelsentrum, 25 minute vanaf Pretoria se middestad en 'n uur se ry vanaf O.R Tambo en Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Bo Heimia Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Heimialaan 227, Wonderboom, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Gaste dink Bo Heimia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heimialaan 227, Wonderboom, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtuANmVlRZo3TBWEVkqfSyQpgYfmduRRqvyzm8rorvZH1HYZFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 227 Heimia Avenue Wonderboom 0150 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.686854024683 28.216974166344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!