Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Kouga Mountain Retreat

Kothuis 4 - Zebra (troeteldiervriendelik)
Vanaf
Vanaf R875
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die stylvolle Zebra-kothuis is onlangs gebou. Dit is ideaal vir 2 gaste en sorg dat jy gerieflik en lekker bly. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, goeie beddegoed en matras, 'n ingeboude hangkas en 'n verwarmer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n kaggel en skuifdeure wat toegang tot die patio bied. Die patio het ingeboude braaigeriewe en 'n eetkamerstel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Al die kothuise het 'n platskerm-TV met OpenView HD.
Daar is nie selfoonsein by die kothuise of die hoofhuis nie, maar wel na 'n kort entjie se stap teen die heuwel op.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel hulle hiermee vryskeld van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Ongelukkig is daar nie kredietkaart-geriewe beskikbaar nie en tjeks word nie aanvaar nie.
Reg van toegang voorbehou.
Alle doendinge word op eie risiko onderneem.
Troeteldier-beleid slegs by Kothuis 3 (Eland), Kothuis 4 (Zebra) en Kothuis 5 (Buffalo).
Alle honde, katte en voëls in hokke is regdeur die jaar welkom. Stel ons asseblief vooraf in kennis as jy beplan om 'n troeteldier saam te bring.
Bring asseblief jou eie beddegoed vir diere wat binne slaap.
Honde word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Daar is 'n omheinde tuin en maklike toegang tot wandelpaaie.
Wanneer honde buite die omheinde area kom, moet hulle onder alle omstandighede aan 'n leiband wees.
Bedagsaamheid teenoor die honde, katte, voëls, plaasdiere en wilde diere op die perseel moet aan die dag gelê word.
Onthou asseblief dat jy ten alle tye verantwoordelik is vir jou troeteldier.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel volgens ons terme en voorwaardes hiermee vrygeskeld word van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Die perseel kan via 'n SUV of bakkie bereik word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3 - Eland (troeteldiervriendelik)
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eland-kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Dié kothuis is troeteldiervriendelik en het 'n tuin-area wat spesiaal vir jou dierevriende is sodat hulle ook so lekker soos jy kan kuier. Die hoofslaapkamer het 'n ingeboude koningingrootte-bed en 'n spieëlkas. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Goeie beddegoed en matrasse word voorsien. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die oopplan-eetkamer en -kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n tafel en bankies in 'n plaas-styl. Die kombuis en leefarea is oopplan en daar is 'n kaggel en skuifdeure wat toegang tot die patio bied.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Al die kothuise het 'n platskerm-TV met OpenView HD.
Daar is nie selfoonsein by die kothuise of die hoofhuis nie, maar wel na 'n kort entjie se stap teen die heuwel op.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel hulle hiermee vryskeld van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Ongelukkig is daar nie kredietkaart-geriewe beskikbaar nie en tjeks word nie aanvaar nie.
Reg van toegang voorbehou.
Alle doendinge word op eie risiko onderneem.
Troeteldier-beleid slegs by Kothuis 3 (Eland), Kothuis 4 (Zebra) en Kothuis 5 (Buffalo).
Alle honde, katte en voëls in hokke is regdeur die jaar welkom. Stel ons asseblief vooraf in kennis as jy beplan om 'n troeteldier saam te bring.
Bring asseblief jou eie beddegoed vir diere wat binne slaap.
Honde word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Daar is 'n omheinde tuin en maklike toegang tot wandelpaaie.
Wanneer honde buite die omheinde area kom, moet hulle onder alle omstandighede aan 'n leiband wees.
Bedagsaamheid teenoor die honde, katte, voëls, plaasdiere en wilde diere op die perseel moet aan die dag gelê word.
Onthou asseblief dat jy ten alle tye verantwoordelik is vir jou troeteldier.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel volgens ons terme en voorwaardes hiermee vrygeskeld word van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Die perseel kan via 'n SUV of bakkie bereik word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2 - Gemsbok
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande kothuis dateer uit die 1860's en is styvol ingerig en versier. Dit is ideaal vir 4 gaste, maar daar is slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n antieke dubbelbed en 'n antieke hangkas. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n antieke hangkas. Die enkelbed is in die leefarea. Matrasse en beddegoed word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 2 ingange; 1 vanaf die tweede slaapkamer en 1 vanaf die patio. Die oopplan-kombuis en -leefarea het 'n groot binnenshuise kaggel. Die kothuis het ingeboude braaigeriewe en 'n vrysstaande eenheid. Die kombuis is volledig toegerus met 'n groot gasstoof, kombuistafel met stoele, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Al die kothuise het 'n platskerm-TV met OpenView HD.
Daar is nie selfoonsein by die kothuise of die hoofhuis nie, maar wel na 'n kort entjie se stap teen die heuwel op.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel hulle hiermee vryskeld van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Ongelukkig is daar nie kredietkaart-geriewe beskikbaar nie en tjeks word nie aanvaar nie.
Reg van toegang voorbehou.
Alle doendinge word op eie risiko onderneem.
Troeteldier-beleid slegs by Kothuis 3 (Eland), Kothuis 4 (Zebra) en Kothuis 5 (Buffalo).
Alle honde, katte en voëls in hokke is regdeur die jaar welkom. Stel ons asseblief vooraf in kennis as jy beplan om 'n troeteldier saam te bring.
Bring asseblief jou eie beddegoed vir diere wat binne slaap.
Honde word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Daar is 'n omheinde tuin en maklike toegang tot wandelpaaie.
Wanneer honde buite die omheinde area kom, moet hulle onder alle omstandighede aan 'n leiband wees.
Bedagsaamheid teenoor die honde, katte, voëls, plaasdiere en wilde diere op die perseel moet aan die dag gelê word.
Onthou asseblief dat jy ten alle tye verantwoordelik is vir jou troeteldier.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel volgens ons terme en voorwaardes hiermee vrygeskeld word van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Die perseel kan via 'n SUV of bakkie bereik word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 5 - Buffalo (troeteldiervriendelik)
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Buffalo-kothuis is die grootste kothuis en bied slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n outomatiese wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetkamer beskik oor 'n ronde eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n toonbuffet. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler om die jongspan te vermaak. Die eenheid het 'n binnenshuise kaggel en braaigeriewe op die patio.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Al die kothuise het 'n platskerm-TV met OpenView HD.
Daar is nie selfoonsein by die kothuise of die hoofhuis nie, maar wel na 'n kort entjie se stap teen die heuwel op.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel hulle hiermee vryskeld van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Ongelukkig is daar nie kredietkaart-geriewe beskikbaar nie en tjeks word nie aanvaar nie.
Reg van toegang voorbehou.
Alle doendinge word op eie risiko onderneem.
Troeteldier-beleid slegs by Kothuis 3 (Eland), Kothuis 4 (Zebra) en Kothuis 5 (Buffalo).
Alle honde, katte en voëls in hokke is regdeur die jaar welkom. Stel ons asseblief vooraf in kennis as jy beplan om 'n troeteldier saam te bring.
Bring asseblief jou eie beddegoed vir diere wat binne slaap.
Honde word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Daar is 'n omheinde tuin en maklike toegang tot wandelpaaie.
Wanneer honde buite die omheinde area kom, moet hulle onder alle omstandighede aan 'n leiband wees.
Bedagsaamheid teenoor die honde, katte, voëls, plaasdiere en wilde diere op die perseel moet aan die dag gelê word.
Onthou asseblief dat jy ten alle tye verantwoordelik is vir jou troeteldier.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel volgens ons terme en voorwaardes hiermee vrygeskeld word van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Die perseel kan via 'n SUV of bakkie bereik word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Kouga, De Hoop-pad, Uniondale, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZGI5YWNlLWE0Y2EtNDFjMS05NmNiLWE1MGZhOTg0NjQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Bo Kouga De Hoop Road 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.66426 23.353834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem