Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Kouga Mountain Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Kouga, De Hoop-pad, Uniondale, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bo Kouga Mountain Retreat skuil in die Kouga-bergreeks in die Wes-Kaap en is perfek vir diegene wat wil wegbreek uit die stad se geroesemoes. Bo Kouga Mountain Retreat is ideaal geleë, net 29 km vanaf Uniondale in die Bou Kouga-vallei tussen die Tuinroete, die R62 en Baviaanskloof.

Dié 300 hektaar-toevlugsoord in die berge bied gaste die geleentheid om die natuur op sy beste te beleef. Stap in die wildkamp en kyk uit vir die elande, sebras, en springbokke, en hou piekniek by die waterval. Hier sal jy luilekker kuier tussen die fauna en flora en saans heerlik onder die sterrehemel ontspan. 'n Asemrowende landskap, ongelooflike panoramiese berg-uitsigte en koel stroompies wag by Bo Kouga Mountain Retreat.

Die plaasgeboue is goed opgeknap en sluit 3 kothuise in wat troeteldiervriendelik is. Die eenhede is keurig en gerieflik ingerig. Sommige buite-geboue en 1 van die 5 kothuise dateer uit die 1860's.

Bo Kouga Mountain Retreat bied verblyf in 4 goed toegeruste, gerieflike selfsorg-kothuise.

Die Gemsbok-kothuis dateer uit die 1860's en is pragtige gerestoureer. Die Eland-kothuis, 'n oorspronklike plaasgebou is ook opgeknap, en die Zebra-kothuis is perfek vir 'n romantiese naweekwegbreek. Die Buffalo-kothuis is die grootste eenheid en is modern en luuks.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Bo Kouga Mountain Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 7

Ligging

  • Bo Kouga, De Hoop-pad, Uniondale, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo Kouga Mountain Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Kouga, De Hoop-pad, Uniondale, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZGI5YWNlLWE0Y2EtNDFjMS05NmNiLWE1MGZhOTg0NjQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Bo Kouga De Hoop Road 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.66426 23.353834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem