Mosselbaai Akkommodasie by Bo Park | LekkeSlaap
+13

Bo Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Park-singel 64, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 318 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bo Park is in Boland Park in Mosselbaai geleë en is naby Diazstrand en verskeie winkels en restaurante. Die eiendom is 500 m vanaf Diazstrand.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis- en leefarea.
Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die huis lei na 'n stoeparea met braaigeriewe. Gaste kan hul troeteldiere saambring indien vooraf gereël. Veilige parkeerplek is 'n enkelmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bo Park sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Park-singel 64, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 318
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 318
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Park-singel 64, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c6bba0d4003dfae6c9358755b0fd6fed7862dfc8c646fd8cabe411d5ed3f19971515ac057a5681e8ee47578b3e46ea5e836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 318  per nag (plek vir 5) 64 Park Cresent Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.165021 22.108259
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za