Bo Sig

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Bo sig is 'n ruim vyfslaapkamerhuis op die strand in Bekbaai, Paternoster. Die huis se ligging bied asemrowende uitsigte oor die oseaan. Hierdie huis is ideaal vir 'n groot groep of gesin.

Die huis bestaan uit 5 kamers wat elk sy eie kombuis, leefarea, kaggel binne, braaigeriewe buite en toegang tot die gemeenskaplike swembad het. Bo Sig het 2 slaapkamers op die boonste verdieping met en suite-storte, 'n dek buite en fantastiese see-uitsig. Daar is 2 slaapkamers, asook 'n volledige oopplan-enkelwoonstel op die onderste verdieping.

Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes vanaf Vredenburg. Dit is 'n gunstelingbestemming vir 'n naweegwegbreek onder Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy omvangryke spesies, en die verskeidenheid endemiese plantegroei maak die Weskus 'n spesiale plek vir veldblomliefhebbers van regoor die wêreld.

Slaapplek

'n Bespreking by Bo Sig sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bo Sig gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R968 R645 per nag (plek vir 12)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za