Wildernis Akkommodasie by Boardwalk Lodge - B&B | LekkeSlaap
+33

Boardwalk Lodge - B&B

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Constantia-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boardwalk Lodge - B&B is 'n pragtige gaste-lodge in die rustige kusdorp, Wildernis, op die bekende Tuinroete.

Dit is teen die berghelling geleë en is ent 'n kort wandeling van die strandmeer en die strand af. Verblyf is beskikbaar in Afro-kontemporêre kamers met 'n lieflike uitsig oor die lodge en die see.

Elke kamer het lugversorging, sy eie ingang en slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elk 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n moderne badkamer met 'n stort en vrystaande bad, 'n TV, yskassie en bied toegang tot 'n houtdek.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik. Dit het 'n pragtige uitsig oor die dorp en die oseaan en veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asb. dat dele van die lodge via trappe bereik word en is dus nie rolstoelvriendelik nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die Boardwalk Lodge skuil tussen natuurlike plantegroei en is 'n pragtige venue vir intieme troues, wittebrode, privaat funksies, klein konferensies, vergaderings en ander sakefunksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Constantia-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Constantia-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHfO2INFRDeEPcaAKUj3ZVk6awYEJ69bL4DQsdJIQ38wB1shaQK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 2) Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.991940889509 22.57723575988
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za