Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk on Thesen Islands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 administrasiefooi en R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

WiFi is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Let asb:
Die Thesen Island Huiseienaarsbestuur het 'n biometriese betalingsheffing geïmplementeer wat 'n addisionele fooi van R97 per biometriese registrasie vereis. Ten minste een gas in die groep is verplig om te registreer en bedrag te betaal.
Enige bykomende gaste wat registreer en die biometriese stelsel gebruik sal ook die bedrag moet betaal. Nie almal hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle groepslede moet op die groepleier se biometriese dokument ingevul word. 'n Afskrif van elke volwasse gas se ID/paspoort in die groep moet ingesluit word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L 31 Lee Lane Leeward, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MjAxYzA0LTZmMzAtNDk2Yi04MWRlLWE2NzMxMWUyM2UzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 4) L 31 Lee Lane Leeward Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046411892002 23.057509272305