LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bob Bouwer Seaview Apartment | LekkeSlaap
+54

Bob Bouwer Seaview Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bob Bouwer Seaview Apartment bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos langs Mosselbaai. Dis net 50 m van die strand af.

Dié woonstel is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale en lei na 'n beskutte stoep met 'n see-uitsig. Braaigeriewe is beskikbaar. Let dat kinders onder 5 jaar nie toegelaat word nie.

Daar is gratis parkeerplek agter 'n valboom. Die woonstel is sowat 1,5 km van 'n winkelsentrum af. Geen skoonmaakdienste is beskikbaar nie. Skoon linne en handdoeke word met aankoms voorsien. Skoon linne en handdoeke is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bob Bouwer Seaview Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Bob Bouwer Seaview Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bob Bouwer Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7emy9lNoOFUjIhX9VpPZUekm1s0p6RFqiSKO7KX5LS3L2Y7gua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 14 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.14083 22.11108
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem