Bobisko's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bobisko's Place is 'n skoon, veilige en gerieflike selfsorghuis met 180°-uitsigte oor die see. Dit is stapafstand vanaf Ramsgate se Blouvlagstrand, die bekende Waffle House en verskeie winkels en restaurante.

Die huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en dit beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -leefarea en -eetkamer met 'n ingeboude kroeg. Die eerste, tweede en derde slaapkamers bevat elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde en vyfde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis is volledig gemeubileer en is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond en DStv. Daar is 'n swembad en 'n patio met braaigeriewe en 'n pizza-oond. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Bobisko's sal skoonmaakmiddels vir alledaagse skoonmaak en 1 toiletrol met aankoms voorsien. Jy is verantwoordelik vir jou eie waspoeier, toiletpapier, seep, sjampoe ens.

Slaapplek

'n Bespreking by Bobisko's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bobisko's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za