Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boboyi 2 Mangrove Beach Estate

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bokmakierieweg, Mangrove Beach Estate 2, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 030 R876 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boboyi 2 Mangrove Beach Estate is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks in Melville, Port Shepstone.

Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus en etes kan aan die etenstafel geniet word. Die sitkamer spog met 'n TV en Premium DSTV en Wi-fi.

Die sitkamer lei na die stoep met 'n uitsig oor die see, en braaigeriewe is beskikbaar.

Die kompleks bied wasgeriewe, 'n gimnasium en 'n speletjieskamer vir kinders. Die kompleks het 'n privaat pad verby die strandmeer na Banana Beach, wat swembaddens en getypoele bied, asook snorkel- en visvang-geleenthede.

Slaapplek

’n Bespreking by Boboyi 2 Mangrove Beach Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Boboyi 2 Mangrove Beach Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bokmakierieweg, Mangrove Beach Estate 2, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boboyi 2 Mangrove Beach Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 030
R1 030 R876
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 030
R1 030 R876
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bokmakierieweg, Mangrove Beach Estate 2, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc332304896931854c72d00d2eed05dca96d6469e3c78a76d20a20625378e2cd4762cc2b8605b2c80c656b784ad5b39414ea9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 030 nouVanaf R876 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Bokmakierie Way Mangrove Beach Estate 2 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.659549717571 30.515033304691