Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bodega Fuchs

Bodega Fuchs
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oopplan selfsorgeenheid met private ingang. Xtra grootte Koningsbed met sitkamer gedeelte. 2 sitplek tafel en stoele. Hoe kwaliteit afwerking. Kombuisgedeelte: Kroeg yskas met klein vries gedeelte vir ys. Elekriese eierkoker en brood rooster vir selfbedien ontbyt.Mikrogolf, Nespresso maker en melk verwarmer beskikbaar. Buite in die tuingedeelte is daar ook n Weber vir braai en tuinmeubels. Woonstel is besonder stil en het Wifi konneksie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 18 jaar word nie toegelaat nie.
'n Selfsorg-ontbyt word voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e4bbfe822dbc345128a5b98f42c7085c919e3b7b9b870e76b66cd2d33f33c98e37b2f7670d3e11d8da5c23ba4c4d2097a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Eloise Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8117911 20.0304945