Bodega Fuchs
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Erick C - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike einheid, uitstekend uitgerus met baie onverwagte ekstra details.
Bodega Fuchs se terugvoer
Dit was heerlik om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.
Johan L - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring by Mandi.
Bodega Fuchs se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Johan. Dit was heerlik om jou hier te hê!
Jennefer C - Sep 2023
Algehele gradering
Everything is top-notch, hosts, Mandi and Marius are very friendly and helpful.
Bodega Fuchs se terugvoer
You are most welcome anytime!
Tanyia H - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik en sielsverkwikkend.
Bodega Fuchs se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle te ontvang
Deon V - Apr 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike plekkie om te rus. Baie goed toegerus en netjies.
Trish A - Feb 2023
Algehele gradering
Extremely comfortable.
Bodega Fuchs se terugvoer
I am glad you made some good memories. You are most welcome.
Peter D - Feb 2023
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our visit.
Anna-rine B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Frans B - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon woonstel.
Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Puik, puik, puik.
Martin L - Aug 2022
Algehele gradering
Welkom en vriendelik. Niks is vir Mandi en Marius te veel moeite nie.
Ann T - Aug 2022
Algehele gradering
Warm and comfortable.
Emmerentia Z - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier by 'n pragtige plek.
Lees meerIda V - Mei 2022
Algehele gradering
Die mees romantiese wegbreekplekkie!
Lynn M - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful time out spent in comfort.
Avina C - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, relaxing, peaceful and enjoyable.
Lydia S - Mei 2022
Algehele gradering
Eienaar is baie gasvry en die plek is skoon en netjies.
Stephen K - Apr 2022
Algehele gradering
A wonderful surprise at the southern most tip of Africa.
Fanie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese en veilig.
Christine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Belinda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Karin S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en snoesig.
Lees meerSharon P - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Lees meerMiranda M - Des 2021
Algehele gradering
Everything you need and more.
Runé P - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing!
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike tyd.
Pierre D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, pragtig, gemaklik
Richard L - Okt 2021
Algehele gradering
Oortref alle verwagtings.
Bodega Fuchs se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer.
Hannes J - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het meer gekry as wat ons verwag het.
Heidi V - Aug 2021
Algehele gradering
'n Heerlike en rustige wegbreek.
Lees meerMelanie V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Hennie L - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek saam met honde.
Joseph P - Mei 2021
Algehele gradering
Uitmuntend en ontspannend.
Anita F - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf, luukse afwerking.
Monique C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek
Hennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en stil
Sandy K - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit is ideaal om hier tot stilstand te kom om te rus by hierdie pragtige plekkie.
Annemie H - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerLinden L - Feb 2021
Algehele gradering
Great place to stay!
Yvonne D - Feb 2021
Algehele gradering
My wens is dat ek langer kon bly.
Darren H - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sd V - Okt 2020
Algehele gradering
Hier was alles wat mens nodig het.
André V - Okt 2020
Algehele gradering
'n Volstrekte JA vir alles
George M - Sep 2020
Algehele gradering
Stylish, comfortable, arty, amazing!!
Lees meerTrevor E - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent and more.
Antoinette R - Aug 2020
Algehele gradering
We loved staying there. Beautiful place and well equipped. Will recommend it 100%.
Attie D - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Angela K - Mrt 2020
Algehele gradering
Groot gerieflik en netjies.
Ronel D - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties. Gasvrye mense,jy voel tuis. Baie netjies.
Johannes K - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik, behulpsaam, rustig, alles wat nodig is en nog baie meer. Baie dankie, Mandi en Marius Fuchs.
Ockie B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie meer waarde gekry as wat ek voor betaal het.
Riana F - Feb 2020
Algehele gradering
Ek het lanklaas so spesiaal gevoel! Kosbare eienaars en baie mooi verblyf. Ek beveel dit met 'n oop hart aan!
Fantie L - Des 2019
Algehele gradering
Sou graag nog langer wou bly.
Lees meerBodega Fuchs se terugvoer
Ai, dit is n groot plesier. Julle is altyd welkom
Jakkie L - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent stay!
Ashley F - Jun 2019
Algehele gradering
The place was more than we expected.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek was meer as wat ons verwag het.
Mandi en Marius is wonderlike mense. Hulle was vriendelik en het selfs gesê ons hoef nie die volgende dag om 10:00 al uit te wees nie. Wens ek het 'n ekstra nag bespreek. Ontbyt is vir ons uitgesit en die plek is absoluut amazing. Dit het baie meer as wat verwag is. Ons sal beslis binnekort terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18