Langebaan Akkommodasie by Bodenstein Haven | LekkeSlaap
+21

Bodenstein Haven

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odeysseus-straat 15 , Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bodenstein Haven is in Paradise Beach, 'n strandfront-landgoed in Langebaan, geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande en Club Mykonos.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het 'n elk dubbelbed. Daar is ook 3 badkamers en 'n gastetoilet.

Daar is nog 'n buiteslaapkamer met 'n badkamer - ideaal vir 'n kinderoppasser.

Die oopplan-leefarea het 'n see-uitsig en beskik oor 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, oond en alle elektriese toestelle toegerus is. Die TV-sitarea het DStv en WiFi en daar is 'n eetkamertafel met 8 sitplekke en 'n braai-area met 'n tafel wat toegang bied tot 'n balkon met gemaklike stoele.

Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en daar is ook en daar is ook 'n outomatiese wasmasjien en tuimeldroër.

Slaapplek

’n Bespreking by Bodenstein Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Bodenstein Haven
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Odeysseus-straat 15 , Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bodenstein Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odeysseus-straat 15 , Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAzyrXlalCAB9R4WPJSzNG8MVhtQr5QLhVxRJrCgSseb43qSf1j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 15 Odeysseus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.042609942075 18.039062221126
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za