Boekenhout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boekenhout is 'n bekoorlike woonstel in die kusdorp Jeffreysbaai. Die eenheid is naby die strand, winkelsentrum en gholfbaan geleë.

Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste in een slaapkamer en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. 'n Ekstra bed kan vir 'n klein kind gereël word.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en induksiestoof. Die sitkamer maak op 'n balkon met braaigeriewe en see-uitsigte oop. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan branderplankry, swem, skubaduik, seil, visvang en gholf speel in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by Boekenhout sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boekenhout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R575 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false