LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boer en Brit Self Catering | LekkeSlaap
+40

Boer en Brit Self Catering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 20 resensies vir Boer en Brit Self Catering
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Daniel V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behulpsame eienaar, geen uitsig, baie min vir self catering, sal sukkel om kos te maak met wat beskikbaar is vir kook.

Jammer, sal hulle nie aanbeveel nie.

Carel K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar net wat ons nodig gehad het.

Kamer was baie skoon en daagliks gediens. Die Open TV kon nie die sportkanale bereik nie.

Belinda D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda D
Gesin met klein kinders

Very dusty and dirty.

We were very disappointed sorry to say.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Hi Belinda,

We're sorry to hear that you didn't enjoy your time with us. Our units are serviced thoroughly after each check-out (daily for guests staying two nights or longer) and regular cleaning spot checks are done, but we'll definitely investigate the issue and handle the matter accordingly. Wishing you a great day further.

Kind Regards
Boer & Brit

Boer en Brit Self Catering
Johann B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Besigheidsreis

Aangename verblyf.

Beveel beslis aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant stay.

Definitely recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Hi Sarah-lee,

Thank you for taking the time to leave us a review! We value your feedback and look forward to your next stay with us.

Kind Regards, Boer & Brit

Boer en Brit Self Catering
Lourinda D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourinda D
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Lekker gebly. Toilet seat was gebreek, een van die storte se water was koud. Een bed se matras was ongemaklik. Die heater teen die muur het 'n kraak regdeur. Plek was bietjie duur vir wat jy kry.

Jaco K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco K
Gesin met klein kinders

Baie swak waarde vir die geld betaal.

Die kamer was baie karig gemeubileer en die mure het waterskade gehad. Die gastehuis benodig 'n dringende opknap. Ons was baie teleurgesteld.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Thank you for the review. We are currently under new management and we are busy sorting everything out. We apologize for any inconvenience.

Boer en Brit Self Catering
Carlien F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant, veral rondom die naam, maar ons het goed geslaap en rustigheid ervaar.

Nog nêrens is ons met soveel entoesiasme ontvang en ingelig nie. Alles was skoon en netjies, al was daar so bietjie gewoel wat ons nie benadeel het nie. Ons het 'n kaart van die hele omgewing ontvang wat besonders was en ons oë oopgemaak het vir baie om te doen en sien.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons hoop julle het lekker gekuier in die omgewing, en ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Boer en Brit Self Catering
Mari M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was 'n baie lekker, warm kamer met vriendelike ontvangs. Soos ons daarvan hou. Baie dankie.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.

Boer en Brit Self Catering
Janet V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V
Besigheidsreis

Close to all you need.

Comfortable with everything you require. You can see they are still fixing a lot of things to make it more comfortable for guests. Ideal if you need to be close to La Verna Hospital.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Thank you for your feedback Janet. We are glad you enjoyed the upgrades we are doing and are looking forward to welcoming you back soon!

Boer en Brit Self Catering
Paul P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie beïndruk en het baie lekker gebly!

Sien sterre.

Haroon A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Haroon A
Saam met vriende

Worst stay of my life.

Attitude of management is terrible. The decor is outdated and rooms smelly and internet pics a deception. Guests are treated like children in a boarding school.

Marietjie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vriendelik ontvang.

Was vriendelik ontvang en eienaar was baie hulpvaardig met informasie wat ons gevra het. Kamer was netjies en beddegoed skoon.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Marietjie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

Boer en Brit Self Catering
Liezel O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O
Enkelreisiger

Eenvoudig nie vir iemand wat glamour soek nie, maar baie lekker geslaap.

Vriendelik ontvang, netjies en net wat jy nodig het as jy 'n lang dag agter die blad het.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Liezel. Ons hoop om jou gou weer te sien!

Boer en Brit Self Catering
Shawn C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shawn C
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Rustige en familie-vriendelike verblyf.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Shawn. Ek is bly julle verblyf by ons, na julle baie lang reis, was rustig en aangenaam. Kom kuier gerus weer by ons!

Boer en Brit Self Catering
Janet F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet F
Besigheidsreis

Comfortable and relaxing.

A wonderful relaxing establishment. Great customer service.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Good day Janet,

Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay with us, and hope to welcome you again soon!

Boer en Brit Self Catering
Magdalena G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magdalena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis tyd om bietjie werk aan kamers te doen, baie potensiaal.

Baie vriendelik ontvang, alles deurgegaan met ons, maar geen sitarea, TV op verkeerde plek.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende terugvoer Elize, ons waardeer dit opreg.

Ons is besig om een-vir-een die kamers op te gradeer. Die werk sluit ook in om groter TVs te installeer en te her-posisioneer, sowel as om die stortgordyn te vervang met 'n glasdeur. Volgende keer as julle kom oorslaap behoort die kamer wat julle in was, ook opgeknap te wees.

Boer en Brit Self Catering
Liz H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz H
Saam met vriende

Good.

This was a good venue with nice and friendly hosts. The accommodation was a bit dated, but they made up with a good braai area that was clean. The power points could use some upgrading. I would personally not go back there as I prefer a bit more luxury.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Good day Liz,

Thank you for your valued feedback. The new management team has been undertaking refurbishing and upgrading of rooms, and the power points and light switches are part of this upgrade. As for "more luxury", I am sure you would agree that our prices indicate that we are not a luxury venue. We aim to supply "Homely Comfort" and good hospitality, and are glad you enjoyed those.
We do value your review and endeavour to use it to help us prioritise and schedule our on-going improvements.

Boer en Brit Self Catering
Judi L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘Pet friendly’ het dit vir ons maklik gemaak. Dankie.

Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Moes tot laat vir ons aankoms wag en ons met plesier en vriendelikheid ontvang. Die eenhede was skoon en netjies. Die gashere is ten volle tweetalig. Sal Boer en Brit enigetyd aanbeveel.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Judi. Ons is bly julle het jul verblyf by Boer & Brit Selfsorg Gastehuis geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

Boer en Brit Self Catering
Ian D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kombuis nie skoon.

Vriendelik ontvangs, maar vuil stoof en kombuis bederf.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Hallo IanD,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is konstruktiewe kritiek soos joune wat ons in staat stel om beter kontroles en opvolg aksies te formuleer en in plek te stel, sodat ons die Boer en Brit kan verbeter, en ons gaste se verblyf 'n groter plesier te maak. Wees verseker dat ons onmiddelike aandag gegee het aan jou terugvoer, en ook ons verbeterde kontroles op alle kamers toegepas het.

Ek is seker julle sal aangenaam verras wees wanneer julle weer 'n draai kom maak by ons.

Groete
Anton Cloete
Bestuurder

Boer en Brit Self Catering
Chris D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorg. Netjies en skoon.

Maklik om op te spoor. Skoon, netjiese kamers. Veilige parkering.

Boer en Brit Self Catering's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Chris. Dit was 'n plesier om julle te huisves, en ons hoop om julle weer te sien!

Boer en Brit Self Catering
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conventweg 49, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMBnBylC2coI8cgOaP7bFdlSl0L9QXmoGQ5oWttuV9bhT5StYER?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 4 49 Convent Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.551335292217 29.782707095146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!