Voor-Paardeberg Wyn Wyk Akkommodasie by Boerfontein Home Of Olivision | LekkeSlaap
+67

Boerfontein Home Of Olivision

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Slent- en Vrygunsstraat, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boerfontein Home Of Olivision is op 'n plaas in die prentjiemooi Perdebergstreek geleë, omring deur renperd-teelplase en beroemde, bekroonde wynplase in die hartjie van "Chenin Country".

Plaasstyl-verblyf word gebied in mooi selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die woonstelle het elk 'n dubbel- of koninginggrootte-bed en privaat badkamers met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke woonstel se kombuisie is met 'n mikrogolf, stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sy sekere DStv-kanale ontspan. WiFi is beskikbaar. Die woonstelle lei elk na 'n stoep of 'n balkon met braaigeriewe.

Gaste kan ook van die braaigeriewe in die olyfboorde gebruik maak of in die swembad afkoel. Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Boerfontein Home Of Olivision bied 'n groentetuin en gaste kan self skilder of teken, óf die eienaar se ateljee besoek. Die plaas is sowat 42 km vanaf Stellenbosch met al sy besienswaardighede, doendinge en wynplase. Dit is ook 63 km vanaf Bloubergstrand met sy mooi strande en 70 km vanaf Kaapstad met al sy winkels, doendinge en besienswaardighede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Boerfontein Home Of Olivision
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoek van Slent- en Vrygunsstraat, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boerfontein Home Of Olivision het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Slent- en Vrygunsstraat, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADjvoaiSPeLv9eHHKm5vFH3uPSc3BlO8xgNjp4ZKI1CD8DsE6zX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Slent Road and Vryguns Road Windmeul 7630 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -33.656288688953 18.811963255295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za