LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boesmanland Guest House | LekkeSlaap
+9

Boesmanland Guest House

119 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boesmanland Guest House is in die unieke dorpie genaamd Springbok, in die hartjie van die Namakwaland, geleë. Dit is op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers en besoekers wat hierdie lieflike stukkie van die platteland wil verken.

Elkeen van die luukse kamers is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging, kombuisie, DStv-kanale en privaat ingange. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel.

Maak 'n draai gedurende die veldblomseisoen waarvoor hierdie streek so bekend is!

Ons streef daarna om die skoonste geriewe teen die mees bekostigbare pryse te bied. En ons is trots op die die aangename en gerieflike verblyf wat ons bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 119 resensies vir Boesmanland Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Presidentstraat 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boesmanland Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc948c37219c82a0c6e5ac39957c4c597300e1aeace0f00e0d8754bb2553ca495e5be54da999ca158394c317bb50cec6c5fdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 119 5 1 5 5 President Street Springbok 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.660502325466 17.896285325062
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!