Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erin-plaas, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boesmanrus is op 'n privaat plaas 14 km buite Askham. Dis ideaal vir 'n gesin, groep vriende of paartjie wat op soek is na 'n egte Kalahari-ervaring in grashutte.

Daar is 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die hutte deel 'n badkamer met 2 stort en 2 toilette.

Kom ervaar die Kalahari op sy beste!

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Boesmanrus
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 5

Ligging

  • Erin-plaas, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boesmanrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erin-plaas, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcNTlu1dwdQGdZM2Yx4Qq2iur1p8SuO3vjbtqjN396Pa1y2vPx1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Erin Farm Boesmanrus 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.93933 20.66077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem