LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boesmansdrift Plaashuis | LekkeSlaap
+50

Boesmansdrift Plaashuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Boesmansdrift Plaashuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jani-luayne S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani-luayne S
Saam met vriende

Baie lekker, huis is pragtig

Heel lekker, baie geniet en die braai-area is briljant!

Carl V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V
Gesin met tieners

Ons het 'n fantastiese tyd op die plaas gehad. Baie Dankie!!!!

Die plaashuis is wel gelee net buite die Dorp. Alhoewel dit langs die hoofpad is, is dit nog steeds 'n baie skoon ruin en netjiese blyplek.

Mariaan W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan W
Gesin met klein kinders

Vriendelik en behulpsaam.

Baie netjies en skoon. Genoeg ruimte vir groot groep mense. Tuin is baie mooi. Sou WiFi waardeer het, want ons kon nêrens heen ry a.g.v. reën en koue nie. Overall lekker gekuier, gebraai en voor kaggel ontspan.

Marilyn A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn A
Saam met vriende

Sielsverkwikkend.

'n Naweek van absolute rustigheid wat net die plaasatmosfeer kan skep. Naby aan natuur naby vrede. Salige tyd.

Mirjam M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam M
Gesin met klein kinders

Heerlike week gehad!

Heerlike, gerieflike verblyf.

Danelia J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelia J

Dit was goed om hier te kon bly vir die naweek. Die rustigheid en stilte is gepas vir 'n naweekwegbreek waar jy net wil ontspan.

Ek het baie lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand anders. Kan die naambord asb. op die hek aangebring word sodat dit maklik sienbaar is wanneer jy aangery kom, want omdat dit binne die erf is mis 'n mens dit maklik en ry daarom dan verby.

Nicol F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicol F
Saam met vriende

Baie netjies en 'n heerlike huis om in te bly, het veral die kaggel geniet.

Sien sterre.

Connie M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaashuis.

Die kuier in Bonnievale was perfek gemaak deur die oorbly in Boesmansdrift. Alles was net uit die boonste rakke. Lekker groot kombuis, lekker kuierstoep en 'n lang, lekker stap deur die pruimboord. Die weer het nie altyd saamgespeel nie, maar omdat Boesmansdrift so lekker huislik is, het ons nooit vasgekluister gevoel nie.

Boesmansdrift Plaashuis's terugvoer

Dankie Connie, kom kuier gerus weer!
Groete, Christine en die bure?

Boesmansdrift Plaashuis
Liezel P - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Gesin met klein kinders

2 nagte

Dit is 'n pragtige huis wat uitsonderlik netjies is en uitstekend toegerus is. Die DStv is aangepas vir PVR-dekodeers en die huis is uiters kindervriendelik. Christine se binnehuisversiering hoort op tydskrifvoorblaaie en dit was 'n plesier om by Boesmansdrift tuis te gaan.

Magda D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D

Rustig!

Baie lekker, gerieflik, skoon, netjies en goed toegerus ... sou net wou gehad het dat die rivier meer toeganklik moes wees.

Nicola F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola F
Gesin met klein kinders

Beslis.

'n Baie lekker, rustige plaasomgewing! Die huis is heerlik netjies en skoon!

Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam-weg, Kaapse Wynlande, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwSRL8K52sWYXRVnk6Oz8Cc7kXoL8CfMVeaj2BF9WU8eUOYP7gB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 8 persone) 11 5 1 5 Swellendam Road Cape Winelands 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.937774677852 20.112053453922
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!