Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 66 resensies vir Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wp V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wp V
Gesin met tieners

Perfek vir familie tyd in die natuur.

Perfek gelee tussen die berge. As jy familie tyd nodig het, kom bly hier. Geen selfoon sein nie, so die kinders het niks anders gehad om te doen as om te gesels en kaart te speel nie. Kan ook lekker stap en die natuur ten volle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine F
Saam met vriende

Lovely cottage and host's.

Excellent stay in a cosy cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela A
Besigheidsreis

Quiet spaciuos, lovely for family getaway.

We had a lovely overnight stay. It's a great place for nature lovers. Huge cabins, with lots of beds. Thank you for the complimentary wood, definitely came in handy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Saam met vriende

Boesmanskloof stap.

Ideale verblyf vir mense wat die roete vanaf Greyton stap. Sal sterk aanbeveel dat voornemende stappers van die inkopiediens gebruik maak en bier bestel om te geniet na 'n harde dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hellix H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellix H
Saam met vriende

Lekker.

Die area is baie mooi, die huis het alles wat mens nodig het en ons het die netjiese buitebraai-area/lapa baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosario J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosario J

It was very enjoyable. And Boesmanskloof was the perfect place to spend the Easter holidays.

It would be awesome to upgrade with laundry facilities and wifi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R
Saam met vriende

Ons het wel net een aand oornag, maar die kothuis was besonder gesellig en ten volle toegerus. Die omgewing is prentjiemooi. Die weer het nie saamgespeel nie, maar andersins was dit 'n wonderlike ervaring.

Weereens dankie aan Ruth vir al die reëlings en die moeite wat sy gemaak het om ons verblyf so gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert M
Gesin met klein kinders

Wonderlike fynbos- en proteaplaas, vriendelike eienaars, pragtige huisie in die natuur.

Baie dankie vir so 'n spesiale familietyd, stap in natuur, verken in die berge, vuurtjie in die aande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P
Gesin met tieners

Die wegbreuk in die natuur omring deur Proteas op Boesmanskloof was al wat ons gesin nodig gehad het om net weer tyd om die vuur met bord speletjies en gesels te herkonnekteer en reflekteer.

Dankie aan Ruth wat vir ons dit ekstra aangenaam gemaak het met haar vriendelike, persoonlike diens en aan al ons behoeftes as gesin voldoen het. Die 5km staproete tot by die waterval was die hoogtepunt van ons besoek aan die Galg Akkomodasie, asook die lekker vuurtjie was kon smeul. Ruim slaapplek vir 'n groot groep, ons sien julle gou weer. Werner en Liza.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Baie vriendelike mense, plek is baie netjies, veilig en baie rustig tussen die berge.

Dit was 'n baie lekker, rustige naweek tussen die berge. Ruth Baie dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Plek was bie netjies. Sal beslis weer kom, ons het die swembad so geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is pragtig.

Die huisie is verwaarloos binne, lyk of daar baie lank terug aandag gegee is aan die inhoud. Nie eers 'n bo-laken tussen kombers en paslaken nie. Badkamer is buite op stoep. Word nêrens in beskrywing genoem nie. Uiters ongemaklik om in koue wind telkens buite op stoep uit te gaan. Prys is heeltemal te hoog vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cormarie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cormarie L

Gesellig, pragskone natuur, stil en rustig, aangename kuierarea.

Ons het as 4 gesinne vir Kersfees saam gekuier in eenhede, 4, 6 en 7. Die kamers/wooneenhede is ideaal vir groot groepe, stapgroepe, familie en vriende byeenkomste. Beskik oor als wat jy nodig het. Is midde proteablomplantasies geleë en het asemrowende uitsigpunte oor die vallei en berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge K
Saam met vriende

The water pressure in the shower was good.

A bit dirty. Great price, so expect basic, but at least clean. Very helpful customer service though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof V
Gesin met tieners

I would recommend Boesmanskloof - Die Galg for the beauty of the surroundings, peacefulness.

However the House no 3 we stayed in needs some attention/upgrade. It was clean, no problem there. There is damp in the walls of the toilet area - mould is toxic to breathe and it is unsightly. The shower does not give a feeling of being a 100% clean. Rubber mats on the shower floor? The outlet was clogged, water could not flow away while showering,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert M
Gesin met klein kinders

Wonderful!

Beautiful mountain flowers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Gesin met tieners

‘n Stukkie hemel op aarde!

Die stilte is net wat ons nodig gehad het! Elke protea en veldblom was soos om bederf te word met hartsgeskenke. Die wolke het ons elke dag betower met ‘n skouspelvertoning. Ons geselsies met Barry en Ruth was kosbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Simon E
Gesin met tieners

Fantastiese oomblikke gehad met pragtige natuurskoon.

Die bestuur was baie behulpsaam en aangenaam wanneer ons hulle geskakel het. Baie dankie vir die vriendelike diens wat ons ontvang het alles in hul stryd gewerp het om die swembad aan die gang te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marley V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

Wat 'n plesier om elke oggend oor plate proteas uit te kyk wanneer 'n mens oggend koffie sit en drink. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eliska J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliska J
Gesin met klein kinders

Beautiful location with lovely cottages.

Lovely place to get away from your busy life. Beautiful scenery with beautiful hikes to walk along. Lots of space for the children to play and very safe. Been there twice and would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge B

Stappers-akkommodasie.

Die hutte is baie "rustic", maar daar is als wat mens nodig het na 'n lang dag se stap van Greyton af. Dis eintlik luuks vir stappers-akkommodasie. Die matrasse kort 'n bietjie aandag en die toiletdeur in ons hut kon nie lekker toemaak nie. Daar is alles wat mens nodig het vir kos maak insluitende 'n tweeplaatstoof en mikrogolf. Ons het wel 'n elektriese ketel gemis, maar dit was nie 'n groot probleem nie. Daar is 'n gas geyser, so lekker warm water. Ruth koop jou kos vir jou teen 'n ekstra fooi en hulle verskaf hout teen R25 'n sak. Ons het 'n lekker binnebraai in die kombuis gehad. Daar was egter nie 'n rooster en koletang binne nie. Daar was genoeg komberse teen die koue en selfs warmwatersakke. Die hutte is hoofsaaklik stappers-akkommodasie aangesien mens almal saam in een vertrek slaap. Oor die algemeen was dit baie goed en ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Petra T
Gesin met tieners

Dis baie basic, koud in die winter, al die koppies, borde ens. was vuil. Ons moes eers alles was. Skoonmaak van 'n plek kos nie baie nie ─ beddegoed was nie skoon nie.

Dis nie duur om daar te bly nie, maar beddegoed en hoofkussings was nie skoon nie. Kombuis, eetgerei moes eers alles was om te kon eet. Die grondpad is nogal 'n redelike entjie. Bure langs ons het vreeslik geraas tot seker 4:00 die oggend. Huisies is vas aan mekaar. Jy kon alles hoor. Dit het gereën en by 'n oop spasie in die dak in die kombuis ingekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer

Liewe Petra,
julle kon ook in n privaat huisie, heeltemal op julle eie, gebly het. Die akkommodasie is hikers akkommodasie en daarmee sê ek nie dat borde moet vuil wees nie, maar al die plekke word elke week skoongemaak en al die ander gaste het heerlik gebly.
Jammer oor die geraas, dit was wel Wacky Wine Weekend.

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Johan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was regtig baie lekker, alles was skoon en netjies, daar was tot 'n emmertjie met speelgoed vir ons 3 jarige seuntjie gewees. Die natuurskoon is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Saam met vriende

Ideaal na 'n lang dag se stap.

Pragtige plek, ideaal vir stappers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl D
Gesin met tieners

Asemrowende omgewing, maar verblyf onversorg en vuil.

Ons is vriendelik ontvang en die natuur is ongerep en asemrowend. Die verblyf is klein, maar wat 'n mens verwag van plaas-verblyf. Dit huisies was egter nie gediens vir okkupasie deur gaste nie. Daar was 'n kakkerlak in die yskas, lewende en dooie vismotte in die beddegoed en muis mis op die beddens en in die kombuis, sowel as 'n dooie muis in die badkamer se asblik. Indien die netheid en versorging aangespreek word, sal dit 'n heel aangename ervaring wees om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke J
Saam met vriende

Lieflike wegbreek in die natuur.

Ons was net vrouens op 'n wegbreek van die stad se gejaag en die alledaagse lewe. Was 'n heerlike belewenis. Die natuurskoon en rustigheid het ons siele goed gedoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige stiltes tussen pragtige blomme.

Pragtige staproetes tussen berge! Die cottages het alles wat jy nodig het om lekker te kuier. Die ideale plek om net bietjie weg te kom van stadslawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otniel J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otniel J
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dit is 'n perfekte wegbreek van die gewoel van die stad. Dit is nie ver nie, en jy sien ook baie asemrowende natuurskoonhede, asook die nostalgiese ouderwedse dorpies waardeur jy ry. Die kliphuisies is knus en die binne-braai het sommer die hele huisie warm gehou. Die interessante staproete wat ons gevat het was taf maar vir seker die moeite werd, soveel natuurskoon sien jy nie sommer op een plek nie. Dit het skoon gevoel ons was op 'n ander planeet. Dit was 'n naweek wat ons nie sommer sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monia N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monia N
Saam met vriende

Lekker, behalwe vir warm water wat ons nie gehad het nie.

Ons het regtig baie lekker gebly, maar ongelukkig het ons gesukkel met warm water. Gisteroggend was daar geen warm water om te stort of skottelgoed te was nie. Die vorige oggend het ons dieselfde probleem gehad. Dit was net nie lekker om in die koue sonder warm water te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer

Hi Monia, so jammer julle het nie warm water gehad nie. Ek sou enige tyd gaan kyk het waar die fout lê as julle my in kennis gestel het van die probleem. Ek was twee keer bo in die berg maar onbewus van julle penarie. 🤔😓

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Hanjo O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanjo O
Saam met vriende

My nuwe gunsteling wegbreek vir die naweek.

Die huisie is perfek geleë met 'n gesellige braaiplek wat spog met 'n uitsig wat onbeskryflik is. Die hoogtepunt was die gemaklike bank/bed op die stoep waar ons gelê het met 'n koffie in die hand en die son sien opkom het. Ruth was ook baie behulpsaam met enige vrae en het vinnig teruggekom na mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Volente K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volente K
Gesin met tieners

Beautiful, quaint huts in the heart of nature. A perfect escape from the city.

The owner, Ruth is an absolute gem. The huts were very comfortable and clean, everything we needed was there. Kids loved the play area and the canvas tents we got were an added bonus to a lovely weekend. The grounds and trails were just what we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, veral die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars.

Was baie lekker, veral die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars Ruth en Barry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Besigheidsreis

Lang grondpad, maar baie oulike plek.

Boesmanskloof is 'n lekker plek om rustig te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan R
Saam met vriende

Weg van die stadsgejaag en selfone!

Met die intrapslag het die idee ontstaan dat hier omgee-mense in beheer is. Die ruim akkommodasie was ten volle toegerus. Ruth (eienaar) het uit die staanspoor 'n mens laat tuis voel en jou absolute privaatheid gebied. Sy het duidelik nog vertroue in haar medemens! Hierdie is 'n asemskep-plek buite die bereik van selfoontorings en is uiters geskik vir winter (kaggels) asook somer (swembad, staproetes en poele)! Kan sterk aanbeveel word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene W
Gesin met tieners

Pragtigste omgewing - ongelooflik mooi.

Backpackers huisvesting - baie gemaklik en als wat mens nodig het in die mooiste mooiste mooiste omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith H
Gesin met klein kinders

Wonderlike natuur en rustigheid, geen selfoonontvangs!

Lekker rustieke verblyf in beeldskone natuur, mooi dagstaproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulien K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paulien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima overnachtingsplek.

Weliswaar erg basic maar prima na de lange Boesmanklooftrail-wandeling. Ruth en haar man waren erg behulpzaam, de koelkast stond vol met de door ons bestelde boodschappen waar ze zelf nog een paar biertjes aan toegevoegd hadden. En die smaakte na de vermoeiende dag, ontzettend goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Saam met vriende

Asemrowende natuur.

Vriendelike diens en goeie geriewe. Plek vir avontuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vreedsaam en "batterylaaier" ervaring.

Gaste moet weet dat badkamer buite die huisie is. Daar is nie 'n binnekaggel in alle huisies nie. Hulle voorsien egter wel elektriese kombers en verwarmer in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Norman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a lovely place to go when you want to rough it, a cabin type in the mountains.

Stunning views, peace and quiet, lovely hikes or to just relax and enjoy Gods creation. It a place where it is so quiet you can hear yourself think. Ruth and Barry are great people. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is 'n pragtige plek om na te gaan as jy sonder tierlantyntjies in 'n soort hut in die berge wil bly.

Pragtige uitsigte, rustig en stil, lieflike wandelings of net om te ontspan en God se skepping te geniet. Dit is 'n plek waar dit so stil is dat jy jouself kan hoor dink. Ruth en Barry is wonderlike mense. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met tieners

Gerieflike, veilige, private selfsorg-verblyf in asemrowende natuurskoon.

Die Galg se grasdakhuisies is ver genoeg van mekaar om onbelemmerde uitsigte toe te laat en privaatheid te gee. Die huise is ruim en goed ingerig. Staproetes laat jou toe om die natuur van naby te verken. In Desember het die proteas op die plaas pragtig geblom. Die plaas, 16km van McGregor af, is naby genoeg om dorp toe te ry vir voorraad, maar ver genoeg om die gevoel te gee dat jy in die natuur is. Die swembad bied nodige lafenis in die somer na 'n staptog. Die sterre is ongelooflik om te aanskou vir die mens wat van die stad af kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Voldoende slaapplek en gerieflik. Alle toebehore was daar. Ek sou voorstel dat die braailapa-banke se kussings liefs nie buite gelaat word nie - baie stowwerig. Verder definitief aanbeveel vir 'n wegbreek. Baie dankie ook vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne En Hugo U - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne En Hugo U

Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen. Alhoewel eenvoudig, was dit keurig en netjies en niks het gekort nie!

Baie dankie weereens vir die vriendelike en ondersteunende diens van Ruth. Ruth het ons bederf met 'n ander huisie as die een bespreek (2), maar omdat daar in Huisie nr. 3 meer beddens en twee slaapvertrekke was - een bo en een onder - het dit ons werklik welgeval. Die enigste probleem was dat die komberse en een slaapplek in die boonste vertrek verskeie vismotte gehad het. Dit was nogal grillerig en toe is ons almal bietjie paranoïes oor ons eie beddegoed en slaapplek. Die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M
Saam met vriende

Brilliant place, Breathtaking views!

Loved every minute. The location is ideal for a weekend away with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine N

Welverdiende rus vir die siel!

Baie dankie Ruth en Barry. Dis ons tweede kuiertjie by jul plek en ons geniet dit elke keer terdeë. Wonderlik vir 'n familie! Natuur is asemrowend. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Saam met vriende

Everything we wished for - highly recommended.

From the moment we arrived at our accommodation to the moment we left, it was an incredible experience. The smell and sight of Fynbos, the peace, calm and quiet of the mountainous surroundings cannot be described in words. The accommodation is everything we wished for and to top it all there is a gigantic fireplace in the house. Barry and Ruth, the owners, are friendly and very accommodating. Highly recommended, we will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat ons wou hê - hoogs aanbeveel.

Van ons aankoms af tot die oomblik wat ons vertrek het, was dit 'n ongelooflike ervaring. Die lieflike reuk en prag van die fynbos, die rustigheid en stilte van die berg-omgewing kon ons nie in woorde beskryf nie. Die verblyf is alles waarvoor ons gehoop het en boonop is daar 'n enorme kaggel in die huis. Barry en Ruth, die eienaars, is vriendelik en baie tegemoetkomend. Hoogs aanbeveel, ons kom weer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke en lekke koud.

Akkommodasie op foto en akkommodasie waarin ons gebly het is nie dieselfde nie. Baie rustic en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer

Hi Schalk, julle was bespreek in Hut 5 maar ek het toe na 'n kansellasie besluit om vir julle na my mening, 'n beter hut met 'n lekkerder binne en buite braaiplek te gee. Het telefonies met jou gekommunikeer en glo jy is tevrede met my verduideliking.
Groete.
Ruth Oosthuizen

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Sonja R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte was 'n seëning vanuit die gejaag. Geen motors, lorries of geraas nie, net vreedsaamheid.

Ons het dit baie geniet, niks meer nodig gehad nie. Ruth Oosthuizen het ons kom verwelkom en groet met ons aankoms, al was dit baie koud. Die stilte en natuurskoon is genoeg om die siel weer te vul met hoop en warmte. Baie bly om te sien hoe daar weer nuut aanplantings gedoen word met die inheemse plantegroei! 10 uit 10! Ons kom beslis weer; met vriende die keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die derde keer = weer 'n fantastiese ondervinding.

Alles net weer 'n keer ongelooflik fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann-louise D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-louise D
Gesin met klein kinders

Wonderful place.

Had a lovely week end. Beautiful and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n asemrowende, bekoorlike, heerlike naweek!

Die huise is nie nuut ingerig nie, maar daar is als wat mens nodig het! Die stilte is ongelooflik en die omgewing is asemrowend! Wat 'n ongelooflike voorreg! Die proteas en fynbos is pragtig! Almal moet soontoe gaan! Ons dogtertjie het heeldag buite gespeel! Fantasties! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer

Riaan en Corle, dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf en omgewing geniet het, en die stilte kon waardeer. Groetnis. Ruth

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Marica V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marica V

Billike tarief, skoon en veilige behuising.

Ek sal beslis weer van hierdie behuising gebruik maak. Pragtige omgewing omring deur inheemse plante, fynbos en proteas. Ideaal vir stappers en persone wat stilte en die natuur waardeer. Ruth, die eienares, het moeite gedoen om die kortste pad per sms en telefonies aan my te verduidelik tussen Greyton en McGregor. Diens van LekkeSlaap se personeel was deurentyd effektief, vriendelik en hulpvaardig, asook baie flink. Aangesien ons in die nag ons bestemming bereik het, was dit onmoontlik om die drie klein rietdakhuisies vanaf die pad raak te sien. 'n Aanwysingsbordjie by die afdraai sou voorkom dat ons by die 'backpackers' 'n entjie verder af met die pad uitgekom het. Hierdie fasiliteit is duidelik sigbaar in die donker. Dit sal gaaf wees indien 'n duidelike aanwysing aangebring word by die afdraaipad na die huisies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer

Hi Marica

Dankie vir jou terugvoering. Ek mik al lankal om duideliker aanwysings vir die wit huisies op te sit en sal nou 'n punt daarvan maak om dit veral vir mense wat donker nag arriveer, makliker te maak.

Mooi Bly
Groetnis.
Ruth

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Estelle S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle S
Saam met vriende

Het in 'n klipstoor oornag.

Dit was ongetwyfeld die onaangenaamste ervaring in 'n reis van byna 5 000 km waartydens ons van 10 verskillende oornagfasiliteite gebruik gemaak het. Dit was swakker as die gemiddelde backpackers-blyplek. 'n Persoon wat in een van die wit grasdakhuisies oornag het, het dit as "disgusting" beskryf. Ons het in 'n klipstoor geslaap. Die badkamers is onder substandaard, die linne - waarvoor ekstra betaal moet word - is swak en die beddens is treurig. Op die yskas is 'n laag stof. Die seepbakkies in die "stort" is nog vol ou koekies seep, ens. Nee magtig. Bly weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverly F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Beverly F
Saam met vriende

Lekker.

Ons het ons tydjie geniet alhoewel ons baie ver van ons bestemming was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrica N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrica N
Gesin met tieners

Het net gebruik vir oornag.

Pragtige omgewing met klein wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel H

Naweek buite saam vriende.

Ons het heerlik gebly by hulle huisies in 'n baie mooi omgewing in die middel van die berge. Geskik vir 'n klomp mense en spesifiek stappers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrieka S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elrieka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur!

Bitter lekker plekkie! Die stortgeriewe kan wel opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Besigheidsreis

Dit was ongelooflik!

Ek sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. As jy rus vir jou siel en gees soek, is Boesmanskloof die plek. Die omgewing , die rustigheid, die vrede - jy kan nie anders as om af te sluit van 'n besige wêreld en jou siel en gees kos te gee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard B
Gesin met tieners

Berghut in 'n pragtige omgewing.

Niemand wou huis toe nie en almal wou weet wanneer gaan ons weer. Die beste waarde vir geld in my leeftyd. 'n Juweel wat ons keer op keer sal besoek. Die Galg was 'n heerlike bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys En Miemie V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys En Miemie V
Gesin met tieners

Rustig en lekker vars lug.

Sou 'n bietjie helderder lig in die kombuis wou gehad het. Inligting hoe die sleutels bekom moet word sou ook help. Vir 'n eerste gebruiker was dit heel toevallig dat ons die sleutel en naam op die deur gesien het. Verder was die plek lekker snoesig - sal definitief in die somer weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Gesin met klein kinders

Awesome place, thoughful hosts, we had a fabulous time

The location was magnificent, the cottage we stayed in was lovely, the hosts were so thoughtful, there was a little tent with dress up costumes for the children on the stoep which was such fun. We all loved the magnificent pool which had the most awesome view. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Jongh B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Jongh B
Saam met vriende

Perfek vir ons doeleindes, baie dankie!

Ons was 'n groep van sewe vriende wat 'n stil plek gesoek het, en dit was ideaal, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie nice!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther V

'n Pragtige area met al die nodige.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wonderlike natuurskoon. Lekker kaggel. Warm water. Speelplek vir kinders. Lekker baie beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim W - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W
Gesin met klein kinders

Wegbreek in die natuur.

'n Lekker "recharge"-naweek saam met die gesin om die kaggel. Back to basics: geriewe skoon en eenvoudig, kinders was "verplig" om saam met ons te gaan stap, die natuurskoon te waardeer, die selfone te bêre en weer te gesels en "interact" met hulle ouers. Dis net BAIE koud en ons sal nie weer in Augustus gaan nie, maar andersins was dit aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole N - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N
Saam met vriende

Wonderful, idyllic and very peaceful getaway.

It was such a treat not to have to carry food and bedding on the hike. Ruth stocked the fridge for us, provided us with wood and the wine was chilled. We really had such a wonderful stay at Die Galg. Swimming pool was amazing and the setting is stunning. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZGVhN2ZjLTZlNTQtNDU5OC05YjYyLTJlMTM0NzliODA5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Koeniesrivier Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.010078881329 19.715260863304