Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation

  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is in McGregor teen die Riviersonderend-berge, reg aan die begin-/eindpunt van die Boesmanskloof Staproete tussen McGregor en Greyton, geleë. Ons bied puik verblyf vir stappers en dit is ook geskik vir naweekverblyf.

Die verblyf bestaan uit 3 goed toegeruste grasdakkothuise. Die Stone Barn beskik oor 4 eenhede wat elkeen met 'n kombuis, stort, toilet, asook 'n binne- en buitebraai ingerig is ─ ideaal vir groot groepe.

Jy kan ry tot voor jou deur en daar is 'n swembad op die perseel sowel as 'n klimraam, 'n biblioteek, veerpyltjiebord en verskeie bordspeletjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 66 resensies vir Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boesmanskloof - Die Galg Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Galg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZGVhN2ZjLTZlNTQtNDU5OC05YjYyLTJlMTM0NzliODA5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Koeniesrivier Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.010078881329 19.715260863304