Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
- Kapasiteit: 57 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is in McGregor teen die Riviersonderend-berge, reg aan die begin-/eindpunt van die Boesmanskloof Staproete tussen McGregor en Greyton, geleë. Ons bied puik verblyf vir stappers en dit is ook geskik vir naweekverblyf.
Die verblyf bestaan uit 3 goed toegeruste grasdakkothuise. Die Stone Barn beskik oor 4 eenhede wat elkeen met 'n kombuis, stort, toilet, asook 'n binne- en buitebraai ingerig is ─ ideaal vir groot groepe.
Jy kan ry tot voor jou deur en daar is 'n swembad op die perseel sowel as 'n klimraam, 'n biblioteek, veerpyltjiebord en verskeie bordspeletjies.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Barry and Ruth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Jaar gelys 12
Ligging
- Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Boesmanskloof - Die Galg Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 57 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom